Josef Steyn
  • Male
  • Hogsback
  • South Africa
Share

Josef Steyn's Friends

  • Hendrik van Taak
  • Heleen Moulder
  • Henriette Vermeulen
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Hannes Claassens
  • Marius Els
  • Elena Williams
  • Adriaan Loots
  • Alida du Toit
  • Sakkie Liebenberg
  • Elzabé van der Westhuizen
  • Lynne Rapson
  • Dirk Koekemoer
  • Dawid Roos

Josef Steyn's Discussions

Boekbekendstelling. Komposisie en Ontwerp

Started this discussion. Last reply by Willie Schoombee Aug 4, 2019. 5 Replies

Continue

Elna se prestasie

Started Aug 22, 2017 0 Replies

As julle hoor wat Elna reggekry het sal julle saam met my sê: Baie geluk Elna!" Hierdie getroue Fotoskoler het die afgelope tyd 'n gevorderde kursus in fotografie by die Shaw Academy gedoen en met 'n…Continue

Elna se prestasie

Started this discussion. Last reply by Karen Kemp Aug 24, 2017. 14 Replies

As julle hoor wat Elna reggekry het sal julle saam met my sê: Baie geluk Elna!" Hierdie getroue Fotoskoler het die afgelope tyd 'n gevorderde kursus in fotografie by die Shaw Academy gedoen en met 'n…Continue

Lae-lig en low key foto's

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Mar 15, 2017. 9 Replies

‘Low key’ vs ‘lae-lig (low light)’ fotografieDie tema waaroor Fotoskolers tans foto’s plaas het interessante kommentaar opgelewer en ek het met belangstelling die kommentaar wat gelewer is gevolg en…Continue

 

Josef Steyn's Page

Latest Activity

Braam Gouws commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Stormbrander

"Baie mooi foto Josef. Ek noem dit “kalmte voor die storm”  Sien 2 uiterstes. Voor kalmte met die chaos agter. "
2 hours ago
Michiel Prins liked Josef Steyn's photo
12 hours ago
Josef Steyn commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Baie mooi JJ. Presies reg vir die tema."
17 hours ago
Josef Steyn commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

I wish - Zenobia Geldenhuys

"Pragtig. Dit raak my diep aan. Ek dink hy sal tevrede wees al is dit net om weer te kan loop."
17 hours ago
Elna Geringer commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Rustig met ons wagter.

"Ditto met alles reeds genoem Josef"
22 hours ago
Josef Steyn commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit : Blou Apie

"Huey, baie mooi. Die foto voldoen aan al die vereistes wat Elna se definisie gestel het en is presies reg vir die tema."
22 hours ago
Josef Steyn commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys & Wit : Biddende Hande

"Nog iets in die algemeen. 'n Mens moet onderskei tussen gekleurde midtones wat in die middelste deel van die histogram lê en grys skakerings wat ook in die middel lê."
22 hours ago
Josef Steyn commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys & Wit : Biddende Hande

"Dit is 'n mooi foto maar die foto voldoen volgens die definisie hieronder nie aan die vereistes vir die tema nie. Die foto bevat nog bruin. as jy dit verwerk na swart-en-wit sal dit beter by die tema inpas."
22 hours ago
Hendrik van Taak liked Josef Steyn's photo
23 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Rustig met ons wagter.

"Goed gesien en geneem, mooi foto."
23 hours ago
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
yesterday
Josef Steyn commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3895

"Die knoppie is pragtig Jan. Die wit bokeh is dalk bietjie sterk. Mag ek aanbeveel dat jy 'n vierkantige crop doen wat hoofsaaklik die knoppie bevat en as daar 'n deel van die helder bokeh inkom dit bietjie demp? Probeer en kyk. 'n…"
yesterday
Josef Steyn commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3781

"oulik die twee so saam en wat in verskillende rigtings kyk."
yesterday
Josef Steyn commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Vaart vanaf Gisborne na Tauranga, NZ – 9/3/2020

"Die twee kontrasterende kleure in die rots/berg is pragtig Tina. Die wasigheid oor die blou berg gee ook mooi diepte."
yesterday
Johan Ayres commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Rustig met ons wagter.

"Pragtige storievertel foto met hope atmosfeer en pragtige lig."
yesterday
Tina le Grange commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Rustig met ons wagter.

"Besondere laat-middag-atmosfeer Josef Die man met sy masker het sy eie storie en hul mooie hond rond die toneel mooi af."
yesterday

Josef Steyn's Photos

  • Add Photos
  • View All

Josef Steyn's Blog

Minimalisme in die kunswêreld

Posted on February 17, 2020 at 10:59am 3 Comments

Minimalisme in die Kunswêreld.

Die vorige blog oor diè onderwerp het gehandel oor foto’s wat deur die fotograaf self as minimalisties geklassifiseer is. In hierdie blog kyk ons na kunswerke anders as foto’s (een foto) met die verskil dat die kunswerke wat hieronder geplaas word deur kunskenners as die heel beste minimalistiese kunswerke beskou word. Sommiges is drie-dimensionele werke maar meeste is skilderye.

Algemene opmerkings

Heelwat…

Continue

Minimalisme in die kunswêreld

Posted on February 17, 2020 at 10:57am 3 Comments

Minimalisme in die Kunswêreld.

Die vorige blog oor diè onderwerp het gehandel oor foto’s wat deur die fotograaf self as minimalisties geklassifiseer is. In hierdie blog kyk ons na kunswerke anders as foto’s (een foto) met die verskil dat die kunswerke wat hieronder geplaas word deur kunskenners as die heel beste minimalistiese kunswerke beskou word. Sommiges is drie-dimensionele werke maar meeste is skilderye.

Algemene opmerkings

Heelwat…

Continue

Digitale Fotografie Opleidingsgids

Posted on August 5, 2016 at 10:57am 0 Comments

Digitale Fotografie: 'n Omvattende Gids / Digital Photography: A Comprehensive Guide

Posted on September 8, 2015 at 5:17pm 8 Comments

Hierdie omvattende gids oor digitale fotografie bevat 'n groot hoeveelheid inligting oor hoe om die beste uit jou kamera en die omgewing rondom jou te haal. Dit bevat meer as 400 foto's ter illustrasie en by heelwat van hulle word presies vertel hoe die foto geneem is.

   Die Afrikaanse weergawe van die boek is nou ook deur Kwarts Uitgewers gepubliseer in 'n…

Continue

Comment Wall (166 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:31pm on May 14, 2020, Magda vd Merwe said…

Hi Josef, ek is vreeslik jammer oor my kommentaar, ek moet bieg het nie alles gelees nie. Ek sien nou: nadat ek jou opskrif gelees het. Ek is nie kwaat nie ek hoop jy kan my vergewe.

Groete Magda.

At 11:04am on February 9, 2020, Hendrik van Taak said…

Dankie Josef, ek neem kennis van jou seining en ek kan net leer daaruit

At 5:27pm on January 13, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk met jou verjaardag , mag dit 'n geseënd nuwe lewensjaar wees.

Waar dit ook 'n nuwe omgewing is, mag die dag in alle opsigte mooi  wees!

At 12:50pm on January 13, 2020, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Josef.. seen op jou nuwe lewensjaar, jy het sommer baie nuwe beginne die jaar. Geniet die lewe!

At 8:30pm on December 27, 2019, Magda vd Merwe said…

Hi Josef.

My foto van 26 Des, met die lugbalone het ek gemaak

dit is nie n skildery nie.

Ek het net n liefde ontwikkel om foto's saam te voeg op een foto.

Kry die tutorial's op youtube.

Groete Magda.

At 9:08pm on September 30, 2019, Anita du Toit said…

Josef ek het die regte foto van die boot 2 dae teruggeplaas as jy dit dalk wil sien. Dit is onder aangeheg op foto van 2 bote. Dankie dat jy my voorgestel het aan die blad.

At 11:59am on September 11, 2019, Magda vd Merwe said…

Josef jammer dat ek nie laat weet het nie, maar ek het die boek gekry, baie dankie vir jou moeite. Die raad wat jy gegee het oor die distort in photoshop en die kerktorings het gewerk. Weereens baie dankie.

Groete Magda.

At 11:33am on August 3, 2019, Heleen Moulder said…

Baie dankie vir jou kommentaar op my deur.  Ek is regtig baie bly. .

At 11:28am on April 5, 2019, Tersia Weitsz said…

Josef, baie dankie vir die antwoord, dit maak sin en ek sal weer gaan bekyk.  Groete

At 10:31am on April 3, 2019, Heleen Moulder said…

Baie dankie Josef.  Die Zambesi lê my baie na aan die hart. Ek gaan beslis dit hierdie jaar so doen...

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html