Karen Kemp
  • Female
  • Riebeeckstad
  • South Africa
Share

Karen Kemp's Friends

  • Mickey Theunissen
  • Gerhard Bruwer
  • Cornelia Bronkhorst
  • Francisca Venter
  • Jacques van Eeden
  • robert gerber
  • Nic Samwell
  • Eurika de Gouveia
  • GERHARD VENTER
  • Riaan Crowther
  • Magda vd Merwe
  • Cornelia Bronkhorst
  • Elna Geringer
  • Leroi Harm Brewis
  • John Cronje

Karen Kemp's Discussions

Raad vir dans kleedrepitisie?

Started this discussion. Last reply by Karen Kemp May 10, 2017. 6 Replies

Ek moet more aand by ons paalstudio fotos neem vir kleedrepetisie van SA pole fitness. Ons studio is baie beknop en dis in aand waar ek gewoonlik daar staatmaak op die natuurlike lig deur vensters.…Continue

fotos laai

Started this discussion. Last reply by Tersia Weitsz Apr 5, 2017. 2 Replies

Ekt n probleem. Die blokkie wat opkom as mens foto wil laai ( add fotos) se net Adobe flash player  blocked. Het iemand raad? ekt probeer kyk op my programs op rekenaar maar kry nie eers n program…Continue

Raw

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jan 17, 2017. 1 Reply

Ek het 'n vraag vir die kenners. Ek het laaste 2 of 3 kere kamera gestel op Raw+ Jpeg as ek neem omdat my instant editing programme nie RAW kan verwerk nie...ek laai gewoonlik en gaan dan vinnig deur…Continue

Kamera gesteel

Started this discussion. Last reply by Bramie Crous Apr 24, 2016. 4 Replies

My Canon 650 D gistraand  01h45 uit my huis verwyder saam met flatscreen...ek worry nie oor tv maar huil oor my kamera!! Gelukkig het hul nie in ons slaapkamer gekom nie...teen tyd wat ons my pistool…Continue

 

Karen Kemp's Page

Latest Activity

Pine commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"n appel n dag........."

"Ek is seker jy gaan aahou probeer na al die raad wat jy gekry het. 300mm behoort die ding te doen"
Jul 9
Elna Geringer commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"n appel n dag........."

"Goeie raad gekry Karen. Die voël-guru's gaan dalk ook vir jou sê dat TV en "back focus" werk beter as AV stellings. Hou aan oefen en speel. Jy sal dit reg kry"
Jul 9
Tersia Weitsz commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"n appel n dag........."

"Ek hou van jou foto, maar Hennie en Josef se raad klink baie goed"
Jul 9
Josef Steyn commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"n appel n dag........."

"Goeie poging Karen. Maak die voerplekkie naby 'n venster (3 tot 4 m weg), sit binne in die kamer agter die gordyn met net die lens wat uitsteek, kamera op driepoot, per hand gefokus op 'n sitplek en wag dan vir hulle. As jy hulle sittend…"
Jul 9
Hennie Cronjé commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

"n appel n dag........."

"'n Goeie poging! Mooi skerp met mooi effekte van lig. Met 'n 300mm lens kan jy ver kom. As jou kamera halfraam is, vergroot hy met 50%, wat jou zoom na 450mm opstoot. Dis genoeg vir voëls. So, hou net aan - jy sal algaande verbeter.…"
Jul 9
Karen Kemp posted a photo

"n appel n dag........."

Ek sukkel maar met voels afneem...slegs n lens tot 300mm en hul is maar baie wild as ek net beweeg..maar ek gee bietjie winterkossies en hul lyk dankbaar...
Jul 8
Karen Kemp liked Heleen Moulder's photo
Jul 8
Karen Kemp liked Hennie Cronjé's photo
Jul 8
Karen Kemp commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"pragtig! ekt net die kuifkop by my...maar hul lief appels!"
Jul 8
Karen Kemp commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Bytjie in vlug

"sjoe goed skerp gekry!"
Jul 8
Karen Kemp liked Huey Geringer's photo
Jul 8
Karen Kemp commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Aalwyn met bokeh

"Ek lief hierdie tyd wat my aalwyne blom...pragtig! Krans aalwyn?"
Jul 8
Karen Kemp commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - murasie

"pragtig die geskiedenis vasgevang..ek hou van komposisie"
Jul 8
Karen Kemp commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

Canon Rp

"mooi...ek hou van die pose"
Jul 8
Karen Kemp commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_2776

"pragtig gevang"
Jul 8
Rika Schoeman commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Vryheid....

"'n Baie goeie foto van hierdie interessante sport wat my met groot bewondering vul vir mense wat dit be-oefen!"
Apr 26

Karen Kemp's Photos

  • Add Photos
  • View All

Karen Kemp's Blog

Digitale fotografie boek

Posted on February 19, 2015 at 9:30pm 1 Comment

Ek wil graag die boek wat Josef en Hennie geskryf het aanbeveel vir elke fotoskoler...baie van Hennie se kommentare maak nou meer sin en van groentjie tot ou fotograaf kan baatvind...dis n lywige boek wat meeste onderwerpe aanraak...en goed genoeg verduidelik dat selfs hierdie "blond" kan verstaan!

Baie dankie...ek lees nog alpad en en geniet dit baie! Ek's nou meer agter die kamera ...

Karen Kemp

Hallo almal...eks opsoek na n zoom lens bv 75-300 vir Canon....of n sigma. het iemand een om te verkoop of beveel jul aan dat ek die duurder Canon een moet kry..hier in Vrystaat is lense skaars hul m…

Posted on January 2, 2015 at 2:10pm 6 Comments

Hallo almal...eks opsoek na n zoom lens bv 75-300 vir Canon....of n sigma. het iemand een om te verkoop of beveel jul aan dat ek die duurder Canon een moet kry..hier in Vrystaat is lense skaars hul moet bestel..

Continue

Comment Wall (44 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:19pm on October 29, 2019, Ella Fourie said…

Bake geluk met verjaardag Karen!

At 8:13am on October 29, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsag Karen, mag daar nog mooi jare wees en nog vele van jou goeie foto's wat ons kan geniet. Lekker dag.

At 8:19pm on January 5, 2019, Magda vd Merwe said…

Karen dankie vir jou komplemente op my voël foto's.

Ek en manlief geniet ons hobby saam. Ons sal ure agter hulle aan gaan tot hulle oop sit en ons foto kan neem.

Ek gebruik my 100-400 lens.

Jy moet baie geduldig wees Karen, en so naby as moontlik kom, die meeste van hulle laat jou toe om redelik naby te gaan, dus wanneer jy daai skerp foto's kry. Ek lief dit Karen.

Liefde groete Magda.

At 9:50pm on December 19, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar Karen. Ek kan boeke laat druk (eintlik kopieer). Ek het nog nie 'n formele kwotasie aangevra nie maar as ek hom laat druk soos hy nou daar uitsien sal dit in die orde van R900 per kopie kos. (Aflewering per Speed Services ingesluit) As daar aanvraag daarvoor is kan ek altyd 'n plan maak. Laat weet per die epos adres by die foto.

At 6:49am on October 29, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Karen, vele meer wens ek jou toe.  Wat het vd paalfoto's geword.

At 9:17pm on February 7, 2018, Tina le Grange said…

My flamink sonder kop:  Karen jy is 'n oulike storie-verteller;  baie dankie!!

At 12:04pm on October 29, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Hi Karen, lekker verjaar.  Mag daar nog vele paaloefeninge en foto"s vir ons wees.. Geniet die dag.

At 5:25pm on September 10, 2017, Josef Steyn said…

Karen, skryf vir my by superfoto7@gmail.com dan vertel ek jou oor die spoke.

At 4:28pm on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Karen, ook met die reghelp oor die soort hond. Die verskil is regtig baie groot en ek kan dit glad nie verklaar nie.

At 10:35am on October 29, 2016, Doretha Kock said…

Karen, hoop jy het 'n heerlike verjaardag en alles wat mooi is word jou toegewens.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html