Linda
  • Female
  • Brits, Transvaal
  • South Africa
Share

Linda's Friends

  • Bruwer Burger
  • Elna Geringer

Linda's Discussions

Nuwe lid

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Sep 21, 2018. 1 Reply

Baie dankie aan al die lede wat my in die groep verwelkom en sommer ook dadelik laat tuisvoel het.  Dit is regtig aangenaam om deel van so 'n vriendelike en hulpvaardige groep uit te maak.  In die…Continue

 

Welcome, Linda!

Latest Activity

Tina le Grange commented on Linda's photo
Thumbnail

Swartoogtiptol

"Linde die "soentjies" is vreeslik oulik - goed raakgesien Indien jy Photoshop het, stel ek voor dat jy boonste wit takkies uithaal - die wenke is om ietwat meer eenvoud te kry, dan is die meeste fokus op die voëltjie en die…"
Monday
Gerrie Lambrechts commented on Linda's photo
Thumbnail

Swartoogtiptol

"Mooi geneem, ek sou regs en bo bietjie sny."
Monday
Donald Daniel Jacobs commented on Linda's photo
Thumbnail

Swartoogtiptol

"mooi foto effens oorbelig op die ligte kleure, miskien die 2 'wit' takkies uithaal"
Monday
Linda posted a photo

Swartoogtiptol

Die pragtige Swartoogtiptol wat lyk asof hy sy ewebeeld soen.
Sunday
Tina le Grange commented on Linda's photo
Thumbnail

C2E4DD3F-EEF5-426B-BD26-0A7AA76A6786

"Linda, lekker om weer foto van jou te sien. Besondere portret-komposisie en mooi die bietjie pienk in die water. Goeie eenvoud Skerp fokus Helder pienk pote en blink oog, ekstra spesiaal."
Sep 23
Hennie Cronjé commented on Linda's photo
Thumbnail

C2E4DD3F-EEF5-426B-BD26-0A7AA76A6786

"Hulle maak maar net altyd op hulle slaap (so dink ek) - kyk daardie oop ogie! Dis 'n pragtige foto. Mooi eenvoud met skerp fokus, goeie beligting en mooi realistiese kleure. Baie mooi!"
Sep 23
Dine Potgieter commented on Linda's photo
Thumbnail

C2E4DD3F-EEF5-426B-BD26-0A7AA76A6786

"Baie mooi - ek hou van die rooi ogie"
Sep 22
Linda posted a photo

C2E4DD3F-EEF5-426B-BD26-0A7AA76A6786

Die pragtige Kolgans wat helder oordag ‘n uiltjie by Rietvlei knip.
Sep 22
Linda posted a status
"Sjoe, ek het dit uiteindelik reggekry om weer op die blad te kom, die sein diekant is hopeloos. Dankie Almal."
Sep 22
Rassie van Graan commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Die kêrel kuier tans weer hier by ons maar ek kry hom nie te siene nie!  Ek maak sy fluit na en hy kom nader maar sien is min!  'n Baie besondere foto!!"
Aug 4
Hennie Cronjé commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Pragtig! Dis 'n besonder mooi en treffende foto. Baie goed gedoen! Dis 'n voël wat ek nie ken nie."
Aug 4
Elna Geringer commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Hierdie Spookvoël word meer dikwels gehoor as wat dit sigbaar is. Jy was super gelukkig met die een Linda en jy kan maar trots wees hierop hoor. Al wat bietjie pla is die takkie waarteen hy gaan vas vlieg. Kyk of jy dit kan uithaal. Ek glo…"
Aug 4
Josef Steyn commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Goed gerdoen Linda."
Aug 3
Mark commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Goed gedoen om hom afgeneem te kry."
Aug 3
Herman liked Linda's photo
Aug 3
Linda posted a photo

Spookvoël

Die Spookvoël het vir 'n slag onder sy laken uitgevlieg.
Aug 3

Linda's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html