Linda Erasmus
  • Western Cape
  • South Africa
Share

Linda Erasmus's Friends

  • Debbie Johnstone
  • Mariaan
  • Lynne Rapson
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Tina le Grange
  • Tersia Weitsz
 

Linda Erasmus's Page

Latest Activity

Linda Erasmus commented on JJ's photo
Thumbnail

Swart op swart

"daardie oe hou jou vas, jy kyk weer en weer"
Aug 3
Linda Erasmus commented on JJ's photo
Thumbnail

Swart op swart

"pragtig!"
Aug 3
Linda Erasmus liked SJ Botha's photo
Aug 2
Linda Erasmus left a comment for Lidia Titus
"baie welkom Lidia"
Jul 16
Linda Erasmus commented on Martie Venter's photo
Jul 16
Linda Erasmus liked Martie Venter's photo
Jul 16
Linda Erasmus liked Hans Myburg's photo
Jul 10
Linda Erasmus liked Tersia Weitsz's photo
Jul 10
Linda Erasmus liked Martie Venter's photo
Jul 9
Linda Erasmus commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Olifant

"dankie vir die deel Tersia"
Jul 9
Gerrie Lambrechts commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

tema geboue

"Mooi skoon foto."
Jul 8
Pine commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

tema geboue

"Goeie tema foto Linda!"
Jul 7
Hennie Cronjé commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

tema geboue

"Hierdie foto is goed uitgevoer met mooi kleure, maar die lig het ongelukkig van die verkeerde kant gekom. Die huis is nou in skaduwee met die son en kleure in die voorgrond. Kyk bietjie na Mouna en Vida se foto's hier naby. Hulle het iets van…"
Jul 7
Elna Geringer commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

tema geboue

"Dis 'n baie goeie tema foto Linda. Hier het ek ook al rond geloop. GG met die foto"
Jul 7
Linda Erasmus liked Gerrie Lambrechts's photo
Jul 7
Tersia Weitsz commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

tema geboue

"Ly nog stewig al kort dit 'n deur, mooi Linda"
Jul 7

Linda Erasmus's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:44am on February 28, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk Linda, mag dit mooi jaar wees met baie skitterende fotos!

At 11:19am on February 1, 2018, Mariaan said…

Dankie, wou nog altyd fotografie leer, so sien baie uit na die ervaring. 

At 6:46pm on December 16, 2017, Josef Steyn said…

Linda, dit is 'n kombinasie van rook en wolke. Die wolk was daar en die stygende lug van die hitte van die brand het dit vinnig opgedruk.

At 7:01am on November 27, 2017, Leandré said…
Baie dankie moet nou eers leer hoe werk die dinge hier. Ook nog baie nuut tot fotografie, maar ek hoop om baie te leer
At 9:11pm on August 4, 2017, Riaan said…

wow en ek sien jy's ook vanni Weskaap nes ek.

At 9:10pm on August 4, 2017, Riaan said…

Hallo Linda, nav my swamfoto sien ek jy sê jy stel ook daarin belang. Nou's ek opgewonde want ek wil hoor of jy net in die algemeen in swamme of meer 'n spesifieke soort belangstel of is dit makroplante? Ek hoor graag van jou.

Riaan

At 8:34am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Linda. Ek waardeer jou gelukwensing geweldig baie.

At 3:00pm on November 11, 2016, Tina le Grange said…

Linda ons het die Lente in Hogsback gekry, maar Josef sê die herfs is ook baie mooi.  Die dorp lê hoog tussen die woude en plante en Josef verhuur huisies op sy landgoed naby hulle huis.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html