Magda vd Merwe
  • Female
  • Standerton
  • South Africa
Share

Magda vd Merwe's Friends

  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Rita Koen
  • Cathy Volker
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Carien
  • Ilze Groom
  • Dirk Koekemoer
  • Eurika de Gouveia
  • Marinda
  • Gert Van Wyk
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • Carol van Aswegen

Magda vd Merwe's Groups

 

Magda vd Merwe's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Watercolor

"Magda, jy verras my elke keer; hier kan ons elkeen 'n storie skets. Baie besonders gedoen veral die dele rondom die stad wat lyk of jy dit geverf het. Veels geluk met jou kreatiewe idees."
9 hours ago
Michiel Prins liked Magda vd Merwe's photo
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gevlekte Lyster

"Uitstekend Magda."
yesterday
Donald Daniel Jacobs commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gevlekte Lyster

"mooi skerp"
yesterday
Josef Steyn commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gevlekte Lyster

"Baie mooi en skitterend aangebied Magda."
Friday
Magda vd Merwe posted photos
Friday
Magda vd Merwe commented on Doretha Kock's photo
Friday
Magda vd Merwe commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Nog nuwe Roosboom takkies.

"Dis darem altyd so mooi Gerrie"
Friday
Magda vd Merwe commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Leeubekkies 4

"Die swart lappie werk elke keer Josef. Dis n pragtige foto"
Friday
Josef Steyn commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Watercolor

"As dit nou een van Johan se grafiti was sou ek moes sê: "Die simboliek is bo my vuurmaakplek". Die verwerking is egter uitstekend gedoen."
Thursday
Rassie van Graan liked Magda vd Merwe's photo
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Watercolor

"Jy is darem skeppend."
Thursday
Magda vd Merwe commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Leeubekkie 3.

"Josef dis pragtig"
Thursday
Magda vd Merwe commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Huistoe!

"Baie mooi foto Hannie"
Thursday
Magda vd Merwe commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_9610 (2)

"Hans dis briljant geneem."
Thursday
Magda vd Merwe commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thursday

Magda vd Merwe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (57 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:36pm on June 8, 2020, Josef Steyn said…

Middag Magda, daar is 'n fout iewers by Fotoskool. Baie mense het dieselfde probleem. Igno gee aandag daaraan. 'n Vraag: Ken jy die gerskiedenis agter die naam 'Excalibur' van vandag se foto? jy kan per e-pos laat weet.

At 7:55am on December 28, 2019, Josef Steyn said…

Dankie dat jy dit laat weet het Magda. Jou ballon-prentjie is een van die bestes wat jy geplaas het en jy doen verstommend goed met die tegniek.

At 6:04pm on August 29, 2019, Josef Steyn said…

Magda, onthou om vir my jou woonadres (met poskode) en sel nommer te stuur dat ek jou boek kan stuur.

At 9:25am on May 10, 2019, Heleen Moulder said…

Magda ek wil baie dankie sê vir jou goeie kommentaar op my fotos....

At 7:01pm on April 27, 2019, Mark said…

Magda ek is jammer as dit oorgekom het dat ek die foto afgeskiet het dit is seker my onkunde wat nie die verwerking vamn jou foto verstaan het nie, daarom het ek gese dit lyk vir my snaaks, soos ek se ek is jammer dat dit so verkeerd oorgekom het. Sal versigtig wees.

At 7:19pm on January 8, 2019, Karen Kemp said…

Dankie vir daai inligting. Ek het net n 75-300 lens...en maar min geleentheid vir voerls afneem...maar sou graag wil begin

At 6:50pm on July 30, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Magda vir die kamera-inligting.

Wat vir jou in die Kaap  :-)

At 8:05pm on January 15, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kyk en kommentaar Magda. Altyd goed om verskillende menings te hoor. Ek het weer gedink daar is dalk te min blaartjies op die grond. Dit is nie 'n ateljeefoto nie en ek wou graag die toneel so natuurlik moontlik hou. Boonop sou 'n mens kon verwag dat daar in 'n draak se grot in die woud, blare op die grond sou lê. (Ek wonder hoeka hoe dikwels drake huis skoonmaak.) Ek het nog 'n ander een waar hy op 'n ander plek tussen 'n klomp blare staan. Miskien plaas ek dit eendag. Laastens was dit maar 'n speel-foto. Sit dus maar jou humor bril op en kyk weer daarna.

At 6:58pm on November 29, 2017, Tina le Grange said…

Dankie Magda;  nogal 'n foto met 'n onbekende storie.  Ek leer graag by jou.

En, ja lekker om terug te wees.

Groete en mooi aand vir julle.

At 3:05pm on October 31, 2017, Rika Schoeman said…

Magda, dankie vir jou reaksie op my vraag. Kan jy asb vir my jou e-pos adres stuur?

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html