Magda vd Merwe
  • Female
  • Standerton
  • South Africa
Share

Magda vd Merwe's Friends

  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Rita Koen
  • Cathy Volker
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Carien
  • Ilze Groom
  • Dirk Koekemoer
  • Eurika de Gouveia
  • Marinda
  • Gert Van Wyk
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • Carol van Aswegen

Magda vd Merwe's Groups

 

Magda vd Merwe's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gevaarlike Tannie.

"Dis pragtig! Die komposisie, lig en opstelling is almal uitstekend. Ek hou hiervan. Baie mooi!"
18 minutes ago
Magda vd Merwe commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Storm

"Wow dis see is kwaai. Goeie foto Anita"
38 minutes ago
Magda vd Merwe commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Chin spot Batis

"My gunsteling, mooi foto Braam."
38 minutes ago
Magda vd Merwe commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Canola in oorvloed

"Josef dis n pragtige foto. Moet mooi wees om dit te sien."
39 minutes ago
Magda vd Merwe commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Kappertjie

"Gerrie dis n baie mooi foto."
40 minutes ago
Magda vd Merwe commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Canola blommetjie

"Doretha dis werklik pragtig en goed gedoen. En dankie nou weet ek ook hoe lyk n Canola Blommetjie."
41 minutes ago
Magda vd Merwe commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

NG Kerk Thaba Nchu (gebou in 1890)

"Wow dis n pragtige kerk en foto Vida."
42 minutes ago
Magda vd Merwe commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

IMG_0134

"Baie mooi Donald, bietjie sag maar duidelik"
43 minutes ago
Magda vd Merwe commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Naval Hill se zebra

"Johannes dis n pragtige foto, wel gedaan. Vir my is die agtergrond bietjie te donker. "
44 minutes ago
Magda vd Merwe posted a photo

Gevaarlike Tannie.

Ons het in Pilansberg rondgery, toe draai ons af in n paaitjie, om naby die water te kom. Gelukkig het sy nie geskiet nie, maar vir ons vertel ons hoort nie hier nie, en met die wapen in hand het sy gesorg dat ons uit gaan. Toe sit ek haar maar op n…
51 minutes ago
Magda vd Merwe commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Overberg landskap

"Pragtig Anita."
yesterday
Magda vd Merwe commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Locus

"Josef is lis vir grappies. Braam dis pragtig dankie vir die deel, glo nie ek het al ooit so een gesien nie."
yesterday
Magda vd Merwe commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Pikswart ligeen

"Dis pragtig Hennie. Ook nog nooit gesien  nie."
yesterday
Magda vd Merwe commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A4925

"Jan dis n briljante foto, die agtergrond is so mooi"
yesterday
Magda vd Merwe commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Landskap met Canola.

"Hete Josef dis nou regtig n pragtige foto. Hoop ek sal eendag dit kan sien."
yesterday
Josef Steyn commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Mooi dag vir motorfiets ry.

"Uitstekende kunswerk gemaak Magda."
yesterday

Magda vd Merwe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (60 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:44pm on July 18, 2020, Anita du Toit said…

Baie dankie vir jou moeite Magda, ek sal dit nou probeer.

At 5:28pm on July 15, 2020, Anita du Toit said…

Dagse Magda, dis baie mooi, ja ek het PS jy kan maar laat waai!

At 4:36pm on June 8, 2020, Josef Steyn said…

Middag Magda, daar is 'n fout iewers by Fotoskool. Baie mense het dieselfde probleem. Igno gee aandag daaraan. 'n Vraag: Ken jy die gerskiedenis agter die naam 'Excalibur' van vandag se foto? jy kan per e-pos laat weet.

At 7:55am on December 28, 2019, Josef Steyn said…

Dankie dat jy dit laat weet het Magda. Jou ballon-prentjie is een van die bestes wat jy geplaas het en jy doen verstommend goed met die tegniek.

At 6:04pm on August 29, 2019, Josef Steyn said…

Magda, onthou om vir my jou woonadres (met poskode) en sel nommer te stuur dat ek jou boek kan stuur.

At 9:25am on May 10, 2019, Heleen Moulder said…

Magda ek wil baie dankie sê vir jou goeie kommentaar op my fotos....

At 7:01pm on April 27, 2019, Mark said…

Magda ek is jammer as dit oorgekom het dat ek die foto afgeskiet het dit is seker my onkunde wat nie die verwerking vamn jou foto verstaan het nie, daarom het ek gese dit lyk vir my snaaks, soos ek se ek is jammer dat dit so verkeerd oorgekom het. Sal versigtig wees.

At 7:19pm on January 8, 2019, Karen Kemp said…

Dankie vir daai inligting. Ek het net n 75-300 lens...en maar min geleentheid vir voerls afneem...maar sou graag wil begin

At 6:50pm on July 30, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Magda vir die kamera-inligting.

Wat vir jou in die Kaap  :-)

At 12:51am on January 25, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Magda. . mag dit vir jou 'n heerlike bederfdag tussen jou geliefdes wees!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html