Mark
  • Male
  • somerset west, western cape
  • South Africa
Share

Mark's Friends

  • Gawie van der Westhuizen
  • Koos de Wet
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Ella Fourie
  • Danie Homan
  • Elna Geringer
  • Derick Oosthuizen
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Tersia Weitsz
  • Hennie Cronjé

Mark's Discussions

P900 Nikon

Started this discussion. Last reply by Mark Apr 10, 2019. 2 Replies

Ek wil graag met ander lede praat wat dalk ook n P900 het. Die afgelope 2jaar neem ek met die P900 en probeer op n goeie standaard kom met die lang afstand fotos.Die superzoom kamera het maar sy…Continue

 

Mark's Page

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Mark's photo
Thumbnail

P1100634

"Baie mooi - mens kan hier met verskillende crops speel."
Aug 9
Johan Ayres commented on Mark's photo
Thumbnail

P1100634

"Die normale komposisie sou wees om die ry bome op die derdelyn onder te plaas. Jy het die reel ignoreer en dit werk. Hierdie is 'n baie mooi foto."
Aug 8
Elna Geringer liked Mark's photo
Aug 8
Heleen Moulder commented on Mark's photo
Thumbnail

P1100634

"Mark ek hou daarvan as 'n foto aan my 'n storie vertel, en hierdie is weer een wat storie vertel, soms dink ek moet mens net doen wat vir jou werk, en hierdie een werk ook vir my... die droë voor grond, die boompies die sandduine en…"
Aug 8
Mark posted photos
Aug 8
Tina le Grange commented on Mark's photo
Thumbnail

Sossus

"Mark ek hou van die ou, droë boom wat sekerlik al deur massas fotograwe gefotografeer is;  en regs geplaas is. Die klein boompie is goeie sekondêr Besondere tekstuur en kontras op die duin en pragtige wolke. Die klein bietjie groen…"
Aug 7
Hans Myburg commented on Mark's photo
Thumbnail

Sossus

"Mooi kleur en skerp fokus,baie mooi foto."
Aug 7
Hennie Cronjé commented on Mark's photo
Thumbnail

Sonsondergang

"Afrika op sy mooiste! Dis pragtig en goed uitgevoer. Die bietjie rooi onder is baie belangrik, anders was die swart te veel. Die son is ook goed op 'n derde geplaas saam met die boom. Baie mooi!"
Aug 6
Tina le Grange commented on Mark's photo
Thumbnail

P1100429

"Mark die atmosfeer is baie besonders. Ek hou van die son wat aan die onderkant 'n halwe ster vorm Beligting op die waaiende rietjies is pragtig."
Aug 6
Mark posted photos
Aug 6
Gerrie Lambrechts commented on Mark's photo
Thumbnail

P1100429

"Mooi ek hou vd son teen die grass. Mooi eenvoud en plasing vd boom."
Aug 6
Johan Ayres commented on Mark's photo
Thumbnail

P1100429

"Die lig op die gras is mooi en die komposisie perfek. 'n Foto met baie atmosfeer."
Aug 5
Josef Steyn commented on Mark's photo
Thumbnail

P1100429

"Jy het jou posisie goed gekies en die lig op die grassies is pragtig."
Aug 5
Tina le Grange commented on Mark's photo
Thumbnail

P1100690

"Mark omdat 'n mens meestal net in die somer wolke in Namibia sien, verkies ek die foto met meer wolk-spasie; hoe langer ek na die boonste een kyk, hoe meer verkies ek dit. Dankie vir jou moeite om ons almal te laat dink."
Aug 5
Gerrie Lambrechts commented on Mark's photo
Thumbnail

P1100690

"Middelste een is mooi."
Aug 5
Tersia Weitsz commented on Mark's photo
Thumbnail

P1100429

"Baie mooi Mark, die tru belgting het ook gesorg dat die grasse mooi vertoon"
Aug 5

Mark's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (10 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:10pm on May 14, 2020, Derick Oosthuizen said…

Jammer Mark, ek kyk maar min na my "Inbox" en het jou versoek gemis.

Ek aanvaar met graagte jou uitnodiging en jy is welkom om met my via E-pos ook te skakel. (Laat gerus weet en dan gee ek my adres).

Soos jy seker al agtergekom het, neem ek hoofsaaklik Natuur-fotos en geniet ek die Bos, so ek besoek so gereeld moontlik van ons Nasionale parke. 

Met jou aanmoediging het ek begin krit maar is baie versigtig want soos jy ook seker weet, is die beoordeling van Fotos maar baie "subjektief" en kyk elkeen maar na 'n foto "deur sy/haar eie bril". 

Ek probeer ook om met my eie fotos "binne die reëls" van Natuur-fotografie te bly en verander, so ver moontlik, net wat toegelaat word soos wanneer iemand 'n foto binne die Natuur kategorie van 'n Klub of Kompetiesie sou inskryf. (So byvoorbeeld, het Hennie opgemerk dat ek die dorings maklik sou kon uithaal by die KleinByvreter wat ek vandag geplaas het maar ek wil nie iets uitvee nie. Indien ek dit nie met "Crop" kan uithaal nie, dan bly dit maar ...

Mooi bly!

At 2:28pm on December 19, 2019, Herman said…

Ek het ook nogal so gedink,hy is net baie donker

At 9:14am on December 16, 2019, Herman said…

My kennis is te min ,ek leer nog

At 6:38pm on October 18, 2019, Herman said…

iso 640 400mm f 5.6 ss 1/5000 +0.3

At 5:25pm on August 5, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Mark!

At 9:17pm on April 27, 2019, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Mark.

At 11:12am on April 27, 2019, Magda vd Merwe said…

Hallo Mark.

Baie dankie vir jou kommentaar op my foto van die berg.

As jy na my ander foto's gekyk het, sou jy gesien het dat ons trekker gery het in Montaqu. Die berg is geneem toe ons bo op die berg aan gekom het. Dit is die oorspronklike foto, ons vier het ek daar gevoeg om die berg foto op te helder. Oor die mistigheid oor die berg gehang het, het die hele foto gaan verwerk om n sagheid te kry wat by die mis pas. Ons blur beslis nie al wat ek gedoen het, ek het net die gesigte weer terug gemask, sodat dit duidelik is. Ek hoop ek antwoord jou vrae: moet nie sommer n foto afskiet nie Mark en ook nie in die Comment spasie nie, stuur jou vrae na my persoonlike blad en ek sal met graagte vir jou sê wat ek gedoen het. 

Groete Magda.

At 6:08pm on April 17, 2019, Tina le Grange said…

Mark dankie vir jou uitnodiging; ek aanvaar graag.

Fotoskool het ook die praktiese fasiliteit dat ons as vriende vrae en kommentaar via die "Inbox" regsbo op ons eie blad, kan stuur.

Jou foto's is pragtig en ek leer reeds baie by jou.

Groete

At 5:54pm on April 12, 2019, Josef Steyn said…

Dankie Mark. Onthou jy is welkom om te skryf.

At 4:37pm on April 5, 2019, Josef Steyn said…

Mark, dankie vir jou kommentaar. Ek het groot waardering daarvoor. Ek het nogal gemengde gevoelens oor die plasing van volledige kamerakondisies saam met elke foto. Meestal is dit van min waarde want die kondisies waaronder die foto geskiet is, is net geldig vir daardie spesifieke toneel en met die lig soos wat dit op daardie oomblik geheers het. Ek plaas soms die instellings wat ek gebruik het by as dit van so 'n aard was dat ek 'n spesifieke doel daarmee wou bereik en ek van mening is dat ander fotograwe nut daaruit kan put. So bv. het ek by die damfoto genoem dat ek 'n baie wyehoek lens gebruik het om te voorkom dat iemand sal kla dat ek nie die linkerste deel van die dam ingesluit het nie. Ek reken dit sal veel beter wees as 'n fotograaf die onderlinge afhanklikheid van die drie bene van die beligtingsdriehoek onder die knie kry sodat hy vir die toneel wat voor hom is die regte kondisies kan uitwerk om die foto te kry wat hy beplan. Ek weet nie watter boeke jy tot jou beskikking het nie maar die boek 'Digitale Fotografie' wat ek en Hennie 'n paar jaar gelede uitgebring het is baie goed wat dit aan betref. Dit is as e-boek beskikbaar. Ons is ook gereed met 'n nuwe boek oor komposisie wat ek dink nogal 'n wye oorsig oor die onderwerp gee.

Skryf gerus vir my by josefmsteyn@gmail.com

Jy kan ook oorweeg om my facebookblad te volg. (en my 'n 'like' te gee.)

www.facebook.com/photographytricksandtips  Daar gee ek gewoonlik heelwat inligting oor die foto wat geplaas is. Jy mag dalk die foto wat ek pas geplaas het interessant vind. Ongelukkig kan 'n mens nooit volledige inligting gee nie omdat mense baie selde 'n langerige teks sal lees. Ek het juis nou al weer veels te veel geskryf. Skryf gerus. Ek hoor graag van jou.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html