Martin Etsebeth
  • Male
  • Western Cape
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (11)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Martin Etsebeth's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Vlieër branderry

"Dis 'n uitstekende foto, Martin. Mens moet dit op volgrootte waardeer. Baie goed gedoen in alle opsigte. Baie mooi!"
4 hours ago
Dine Potgieter commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Vlieër branderry

"Goed gedoen!"
5 hours ago
Elna Geringer commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Vlieër branderry

"Dis jammer daar is so min aksie in die voorgrond maar dat die ou met 'n spoed beweeg is duidelik. Ek hou van die "landskap"gevoel wat die foto het Martin"
7 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Hermanus nuwe hawe

"Mooi kleurvol en skerp fokus oral oor."
7 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Vlieër branderry

"mooi foto en aksie"
8 hours ago
Martin Etsebeth posted photos
13 hours ago
Josef Steyn commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Kreef

"Goed gedoen Martin."
yesterday
Hennie Cronjé commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Hermanus nuwe hawe

"Dis pragtig! 'n Goeie komposisie, mooi skerp met pragtige kleure. Ek hou van die wolkies heel bo. Baie goed gedoen!"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Kreef

"Baie mooi skerp met pragtige kleure. Die rooi in die agtergrond trek bietjie sterk aandag, maar ek neem aan dat jy nie daaroor beheer gehad het nie. Dis 'n baie suksesvolle foto."
yesterday
Magda vd Merwe commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Kreef

"Pragtige foto Martin"
yesterday
Martin Etsebeth posted a photo

Kreef

Vandag in Hermanus by die nuwe hawe toe die skuite inkom - Canon 800D - F:9.00 S:1/100 ISO:100
yesterday
Tina le Grange commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Research ship Africana

"Besondere foto Martin en ek stem saam met Hennie se goeie kommentaar Soos Hans, hou ek ook van die atmosfeer."
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Research ship Africana

"Die skip is baie mooi op 'n derde van bo en regs geplaas. Baie mense glo dit is die mees effektiewe posisie om 'n enkel objek te plaas. Die heelwat see in die voorgrond gee mooi diepte na agtertoe, wat goed gedoen is. Ook mooi skerp met…"
Tuesday
Hans Myburg commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Research ship Africana

"Mistigheid gee vir my n gevoel in die foto."
Monday
Josef Steyn liked Martin Etsebeth's photo
Monday
Martin Etsebeth posted a photo

Research ship Africana

Today in Walker Bay, Hermanus - Canon 800D, ISO-100, F-8, S-1/160, Tamron-600mm
Monday

Martin Etsebeth's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html