"Pragtig! Die fokus is baie skerp met besonder mooi detail sigbaar op die maan. Miskien 'n fraksie onderbelig, maar verder baie mooi en goed uitgevoer."
"Mooi foto, skerp,beligting fokus alles in plek die drome ken sy lens en jy hanteer hom goed ek dink mens het baie moontlikhede methom .Ek het gesien n drome fotograaf neem fotos van n walvis."
"Uitstekend - net soos die vorige een. Jy doen die HDR baie goed. Dis treffend sonder om oordoen te wees. Omdat hier wolke (detail) in die lug is, moet hier nie afgesny word nie. Ook nie onder nie, want die huise kom tot onder. Ek hou vd effense…"
"Die detail wat jy hier gekry het, is verstommend (veral op volgrootte). Dis pragtig! Jy het baie moeite gedoen en dit het geloon met 'n uitstekende resultaat. Omdat die lug geen detail in het nie, kan jy oorweeg om bietjie bo en links af te…"