Neville Hein
  • Male
  • Vanderbijlpark
  • South Africa
Share

Neville Hein's Friends

  • Pine
  • Carol Campbell
  • Willie Schoombee
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • jan jordaan
  • Christa Snyman
  • Derick Oosthuizen

Neville Hein's Groups

Neville Hein's Discussions

Badge

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Apr 25, 2016. 1 Reply

Vir een of ander rede is my gesig onder Badge wanneer ek inteken. Hoe kan ek dit afhaal en wat beteken Badge nou eintlik?Sal bly wees as iemand my kan help.DankieNevilleContinue

 

Neville Hein's Page

Latest Activity

Neville Hein commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 58 (Pienk flamink)

"Johan, nog 'n manjifieke prent en goeie beligting op die foto. Ja Johan, ek kan nogals dink dat van hierdie kunswerke is op plekke waar jy vinnig moet neem en skoert voor jy probleme optel.  "
Oct 21
Neville Hein commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Blom van die bos

"Mooi detail op jou onderwerp Hennie."
Oct 20
Neville Hein commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Skoonma se tong.....

"Mooi plasing en pragtige kleure Tina."
Oct 20
Neville Hein commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Vetplant blommetjie.

"Goed gedoen Gerrie met interessante agtergrond ontwerp."
Oct 20
Neville Hein commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Suikervoël in die Reservaat

"Pragtige foto Doretha - mooi plasing en goeie kontras. "
Oct 20
Neville Hein commented on Joan Nel's photo
Thumbnail

Hanre

"Baie mooi Joan, met die klem goed geplaas op die gesiggie. "
Oct 20
Neville Hein commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Volvloer volstruise.

"Pragtige foto Josef en almal is aan die beweeg."
Oct 20
Neville Hein commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 57 (Lantern)

"Johan, weereens 'n pragtige skerp foto van die mooi kunswerk. Baie dankie vir jou antwoord op my vraag. Ek hou baie van die fotos waar daar 'n lewende persoon of persone ook in jou graffiti fotos verskyn. Dit gee net 'n sterker…"
Oct 20
Johan Ayres commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Shopping at Merweville

"Neville, wat betref jou navraag oor hoe ek aan die graffiti gekom het: Ek ken Johannesburg goed, so van baie van die plekke was ek bewus gewees. Maar soos ek rondgery het, het dit net meer en meer geword. Sommige plekke ontdek 'n mens…"
Oct 19
Johan Ayres commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Shopping at Merweville

"Baie geluk met 'n skitterende foto. Die kleure, en die skakerings van groen werk alles pragtig saam. "
Oct 19
Michiel Prins liked Neville Hein's photo
Oct 19
Tina le Grange commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Shopping at Merweville

"Neville, wat my tref is sy vriendelike gesig, vol selfvertroue en opgewonde om voor die kamera te sit. Skerp fokus en die sakkie se helder kleur gee ekstra woema. Puik!"
Oct 19
Neville Hein commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

White cactus flower

"Mooi foto Henry - goed geplaas en die wit is nie uitgebrand nie."
Oct 19
Neville Hein commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 56 (Spiraal hare)

"Nog 'n interessante stukkie kuns. Johan, goed gedoen en hoe het jy op al hierdie graffiti afgekom?"
Oct 19
Neville Hein commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Hiert!! Hoe skrik ek nou!!

"Pragtig, skerp en mooi geplaas in die foto Josef."
Oct 19
Josef Steyn commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Shopping at Merweville

"Karaktervol Neville."
Oct 19

Neville Hein's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (9 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:29pm on September 28, 2018, Magda vd Merwe said…

Hallo Neville.  Skuiling by Mkuze.

Daar is twee skuilings ek hou meer van die een. Neville daar is baie voël lewe by die hide en in Die Wildtuin. Ons het nie baie diere gesien nie was seker maar net ongelukkig maar as jy vir die voëls wil gaan, absoluut die moeite werd.

Groete Magda.

At 2:32pm on June 13, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer wees en nog baie van jou mooi foto's hier op FotoSkool.  Geniet jou dag.

At 12:07pm on June 13, 2017, Magda vd Merwe said…

Neville Rietvleidam is in Pretoria, Irene se kant toe.

Groete.

At 10:28am on January 26, 2017, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Neville.

Waardeer dit.

Groete Magda

At 9:37pm on June 13, 2016, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Neville;  ek hoop dit was 'n lekker bederfdag. Geseënde nuwe lewensjaar vir jou.

At 12:14am on June 13, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Neville.. 'n heerlike dag en geseende nuwe lewensjaar vir jou!

At 7:41pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Neville, baie dankie vir my verjaarsdagwense. ek't 'n fees gehad heeldag alleen in die veld meesal op my knieë en maag. leke week vijou

At 5:17pm on May 1, 2016, Derick Oosthuizen said…

Hallo Neville, ek is meestal innie Kaap en somtyds Stilbaai.

At 9:44pm on December 15, 2015, Anita du Toit said…

Hi Neville, jy kan steeds jou foto se beskrywing plaas deur bo regs langs ADD by OPTIONS in te gaan en dan Edit Photo die veranderings doen.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html