Pine
  • Male
  • Secunda
  • South Africa
Share

Pine's Friends

  • Gawie van der Westhuizen
  • Johan Viljoen
  • Koos de Wet
  • Mark
  • Ella Fourie
  • Adriaan Loots
  • Willie Schoombee
  • Huey Geringer
  • Magda vd Merwe
  • Neville Hein
  • JJ
  • Elna Geringer
  • Hans Myburg
  • jan jordaan
  • Christa Snyman
 

Pine's Page

Latest Activity

Pine commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Newtown graffiti 30 (Zombie bankie)

"Ongelooflike reis Johan!"
Aug 23
Tersia Weitsz commented on Pine's photo
Thumbnail

KNP Ranger

"Op n fiets 'veilig' met geweer oor die skouer in die KNP?"
Jul 23
Elna Geringer liked Pine's photo
Jul 20
Josef Steyn commented on Pine's photo
Thumbnail

KNP Ranger

"Ek  my altyd aan hulle verwonder."
Jul 20
Pine commented on Johan Ayres's blog post 'n Woord van waardering
"Johan jy is heeltemal reg, Fotoskool is werklik baie spesiaal en mens besef nie aldag  hoe ń groot verskil dit in ons lewens maak nie. Vir almal wat Fotoskool instandhou, Baie Baie dankie"
Jul 19
Pine commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Uitgebrand (2 van 2)

"Johan jou hele vuurhoudjie reeks was uiters suksessvol. Baie geluk hiermee, die standaard daarvan is puik. Ek stem saam oor die bietjie rooi wat tog ń verskil maak."
Jul 19
Johan Ayres commented on Pine's photo
Thumbnail

KNP Ranger

"Dit is 'n baie mooi wysfoto waarin 'n mens baie kan lees. Dit is jammer dat jy dit deur die takke moes neem, want daarsonder sou dit baie meer as net 'n wysfoto gewees het. Maar selfs soos dit is, is dit goed."
Jul 19
carin joubert commented on Pine's photo
Thumbnail

KNP Ranger

"Die liedjie ou Ben Bicycle kom dadelik in my kop toe ek die foto sien.  Vertel 'n storie, baie oulike foto"
Jul 19
Pine posted a photo

KNP Ranger

NET VIR KYKSo klompie jare gelede
Jul 19
Tersia Weitsz commented on Pine's photo
Thumbnail

Bromvoels

"Goed gedoen Pine"
Jul 19
Donald Daniel Jacobs commented on Pine's photo
Thumbnail

Gompou

"pragtig"
Jul 17
Johan de Beer commented on Pine's photo
Thumbnail

Bromvoels

"Baie mooi foto"
Jul 16
Josef Steyn commented on Pine's photo
Thumbnail

Bromvoels

"Mooi Pine."
Jul 16
Hennie Cronjé commented on Pine's photo
Thumbnail

Bromvoels

"Hulle lyk nogla brommerig! Baie mooi en goed gefotografeer, met goeie beligting en realistiese kleure. Mooi!"
Jul 16
Pine commented on Herman's photo
Thumbnail

vorms en kleure

"Puik gedoen Herman!"
Jul 15
Pine commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Ladder hill gone

"Uitstekende komposisie wat  die gebou mooi omraam en ook pragtige lig wat daarop val Dine!"
Jul 15

Pine's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:25pm on April 7, 2020, Johan de Beer said…

Baie dankie Pine vir jou inligting ek waardeer dit!

At 8:12am on January 2, 2020, Herman said…

Pine,

Watter ringflash gebruik jy?

Herman

At 2:48pm on October 20, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Pine, mag dit geseënde jaar wees met puik fotos!

Ek lees ook van hartseer in die familie, sterkte met die reëlings en mag julle Troos ontvang!

At 9:18pm on October 19, 2019, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Pine. Mag die nuwe jaar net die beste vir jou inhou met nog baie fotografie geleenthede.

At 3:23pm on May 1, 2019, Adriaan Loots said…

Jammer ek reageer nou eers Pine was bietjie stadig uit die blokke !

At 7:04am on April 11, 2019, Heleen Moulder said…
Ja ons is ook bosveld mense. Dankie vir jou positiewe hulp aan my.
At 5:02pm on April 10, 2019, Mark said…

Middag Pine

Ek het bietjie deur al jou fotos gesit en kyk. Pragtige memories wat jy vasgevang het.......ek kan sien jy het het ook dieselfde liefde as ek. Diere en die bosveld. Foto neem het maar vir my gekom omdat ek alles weer wil beleef wanneer ek nie meer daar is nie. 

Kgalagadi, Kruger wildtuin en Namibie is ons gunsteling plekke. 

At 8:06am on April 5, 2019, Josef Steyn said…

Dankie Pine. Ek hoop ons kan mekaar eendag in die oë kyk.

At 7:07am on April 5, 2019, Willie Schoombee said…

Môre Pine, welkom in my vriendekring, jou fotogrfie is vir my altyd lekker om na te kyk, ook lekker om met vriende te deel wat oor ons paaie kom om te fotografeer. Jy moet ñ wonderlike dag hê!  Groete Willie.

At 11:01pm on April 3, 2019, Heleen Moulder said…
Baie dankie Pine. Dis moeilik ja veral as mens voëls wil afneem.
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html