Rassie van Graan
  • Male
  • Astonbaai
  • South Africa
Share

Rassie van Graan's Friends

  • Pine
  • Anita du Toit
  • Reynhardt
  • Dirk Koekemoer
  • Willie Schoombee
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Riaan
  • Dine Potgieter
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Doretha Kock
  • Pieter Steyn
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts

Rassie van Graan's Discussions

F met die rooi + merkie by kommentaar?

Started this discussion. Last reply by Piet Nel Sep 21, 2014. 3 Replies

Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die…Continue

F met die rooi + merkie by kommentaar?

Started this discussion. Last reply by Rassie van Graan Sep 17, 2014. 5 Replies

Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die…Continue

 

Rassie van Graan's Page

Latest Activity

Rassie van Graan commented on Martie Venter's photo
8 hours ago
Rassie van Graan commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - wit en grys

"Goeie temafoto met 'n mooi omgekeerde 'L'-plasing!  Ook so effens HDR in?"
23 hours ago
Rassie van Graan commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

3 druppels ons het sagte reëntjie gehad.

"Sjampanje in die goue beker van Tina, baie mooi!"
23 hours ago
Rassie van Graan commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Groen en Geel Overberg

"Mooi kleure en lyne Doretha - welgedaan!"
23 hours ago
Rassie van Graan commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Murasie uit die lug

"Baie interessant maar duur om aan te skaf?"
yesterday
Rassie van Graan commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

bale in die mis - Zenobia Geldenhuys

"Stem saam met Gerrie!  Pragtige en rustige toneel!"
yesterday
Rassie van Graan commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

klaargewerk - Zenobia Geldenhuys

"'n Treffer by uitstek Zenobia!  Sjoe!"
yesterday
Rassie van Graan commented on Elna Geringer's photo
yesterday
Rassie van Graan commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Tema: grys-en-wit

"Hou nogal meer van die grys en wit weens die dinamika van golf wat dit uitbeeld!  Die kleurweergawe is ook mooi en kan ek dit meer vereenselwig met vakansie en die laaste foto voordat ons weer huistoe vertrek!?  Nog sulkes asb Josef!"
Tuesday
Rassie van Graan commented on Martie Venter's photo
Thumbnail

Laaste Rusplek in die Vreemdelinge-akker

"Martie, hoe jammer dat die grafte ook soms naamloos langs die familiebegraafplaas lê!  Baie deernis in die foto!"
Tuesday
Rassie van Graan commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Die Suidste punt van Afrika

"Toepaslike en mooi foto as die beginpunt van die reënboognasie - sou jou graag iewers in die foto wou sien!"
Tuesday
Rassie van Graan commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Die kêrel kuier tans weer hier by ons maar ek kry hom nie te siene nie!  Ek maak sy fluit na en hy kom nader maar sien is min!  'n Baie besondere foto!!"
Tuesday
Rassie van Graan commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Reghoek

"Dankie vir die voorbeeld Hennie!  Selfs die groen mos teen die vertikale gedeelte is byna 'onopsigtelik' 'n bydraer tot die struktuur van die foto!"
Tuesday
Rassie van Graan commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema: Wit/Grys

"Baie kreatief Anita - mooi!"
Sunday
Rassie van Graan commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - wit/grys

"Mooi detail op die interessante spesie Vida."
Sunday
Rassie van Graan commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

dames se beste vriend.................._MG_0044

"Vaartbelyn.  In die "Army" nogal 'n allemansvriend gewees!"
Sunday

Rassie van Graan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (19 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:25pm on July 25, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Rassie, mag dit geseënde nuwe lewensjaar wees.

Lekker fotos neem!

At 6:17pm on July 22, 2019, Josef Steyn said…

Rassie, jou boek is op pad. Behoort iewers in hierdie week by jou huis afgelewer te word. Laat weet asb. as dit afgelewer is of as daar 'n probleem is.

At 8:21am on July 20, 2019, Josef Steyn said…

Rassie, ek kan jou boek stuur maar benodig jou tel. nommer. E-pos my asb. Josef

At 1:45pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag Rassie, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete, Josef

At 1:48pm on July 25, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag die nuwe lewensjaar vol vreuge en baie foto's wees.  Geniet jou dag.

At 12:48am on July 25, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Rassie, seen en gesondheid vir jou nuwe lewensjaar 

At 10:22am on March 21, 2018, Josef Steyn said…

Hallo Rassie. Dankie vir jou kommentaar op my foto. Fungi is 'n onuitputlike bron van fotografie-onderwerpe. Daar is 'n hele paar boeke oor fungi beskikbaar maar ek het nie inligting daaroor nie. Ek gaan vir 'n vriendin van my skryf wat baie groot kennis het oor fungi en kyk wat sy aanbeveel. Dit is ook noemenswaardig dat daar 'n skatting is dat nog net ongeveer 5% van die fungi wat in die wêreld voorkom beskryf is. Fungi is 'n ongelooflik-groot familie.

At 5:41pm on July 25, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Rassie.. mooi jaar vir jou vol seeninge!

At 11:47am on April 11, 2017, Tina le Grange said…

My Dürnstein-foto:  Rassie welkom terug in ons FS-klas en dankie vir jou kommentaar.

At 8:31pm on July 25, 2016, Anita du Toit said…

My wereld Rassie.. amper vergeet ons van jou verjaarsdag!!!!!!!!!!!! Wat 'n skande! Hoop jy het 'n heerlike dag gehad en dat jou nuwe lewensjaar sonder hikplekke gaan verloop (sal dit nie 'n seen wees nie ne!)

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html