Rassie van Graan
  • Male
  • Astonbaai
  • South Africa
Share

Rassie van Graan's Friends

  • Pine
  • Anita du Toit
  • Reynhardt
  • Dirk Koekemoer
  • Willie Schoombee
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Riaan
  • Dine Potgieter
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Doretha Kock
  • Pieter Steyn
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts

Rassie van Graan's Discussions

F met die rooi + merkie by kommentaar?

Started this discussion. Last reply by Piet Nel Sep 21, 2014. 3 Replies

Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die…Continue

F met die rooi + merkie by kommentaar?

Started this discussion. Last reply by Rassie van Graan Sep 17, 2014. 5 Replies

Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die…Continue

 

Rassie van Graan's Page

Latest Activity

Rassie van Graan commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Storm

"Op volgrootte wil dit voorkom asof dit uit die skerm wil bars! Mooi!"
16 hours ago
Rassie van Graan liked Johannes van der Westhuizen's photo
16 hours ago
Rassie van Graan commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Canola in oorvloed

"Kleureprag Josef!  'n Lugfoto sou seker baie mooi wees!"
16 hours ago
Rassie van Graan liked Hennie Cronjé's photo
16 hours ago
Rassie van Graan commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

NG Kerk Thaba Nchu (gebou in 1890)

"Pragtig Vida - wonder waar die sandklip vandaan aangery is?"
17 hours ago
Rassie van Graan commented on Johannes van der Westhuizen's photo
Thumbnail

Thunderstorm over the Serengeti

"Soos Josef sê!  Pragtig!!"
Wednesday
Rassie van Graan liked Hendrik van Taak's photo
Wednesday
Rassie van Graan commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Landskap foto Swartruggens

"Pragtige landskapfoto Braam en Hennie se kommentaar leer ook vir my!"
Wednesday
Rassie van Graan commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

verlate ....

"Nog 'n mooi een Vida!  Die gebuigde "dropper'', die verfaf dak en die boom .... trek die oog en laat die gedagte sy loop neem!"
Wednesday
Rassie van Graan commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Canola lappieskombers

"'n Fees van kleure Josef!  Baie mooi!"
Tuesday
Rassie van Graan commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

opgeroes ...

"Hou hiervan Vida!  Die flenterplaat, die wiel aan die oop hek (sou lekker ry!) en die 'moeë' skuins tenk, weerspieël dalk ook die boer se gemoed!  Mooi!"
Tuesday
Rassie van Graan liked Braam Gouws's photo
Tuesday
Rassie van Graan commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Tauranga, NZ; 10 Maart 2020

"Nogal 'n interssante hoek waaruit dit geneem is!  Vir my besonder mooi om ook meer van die toerusting op die boot te sien.  Harde lewe en . . .  die vis is rêrig nie te duur nie!  Mooi Tina!"
Tuesday
Gerrie Lambrechts commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Towerbos ......

"Mooi atmosfeer en goed geneem."
Monday
Josef Steyn commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Towerbos ......

"Mooi Rassie. Ek hou van die weerkaatsings in die ruite ewat bietjie van die omgewing wys."
Monday
Johan Ayres commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Towerbos ......

"Pragtig, natuurlik geraam en hope warm atmosfeer."
Sunday

Rassie van Graan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (19 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:25pm on July 25, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Rassie, mag dit geseënde nuwe lewensjaar wees.

Lekker fotos neem!

At 6:17pm on July 22, 2019, Josef Steyn said…

Rassie, jou boek is op pad. Behoort iewers in hierdie week by jou huis afgelewer te word. Laat weet asb. as dit afgelewer is of as daar 'n probleem is.

At 8:21am on July 20, 2019, Josef Steyn said…

Rassie, ek kan jou boek stuur maar benodig jou tel. nommer. E-pos my asb. Josef

At 1:45pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag Rassie, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete, Josef

At 1:48pm on July 25, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag die nuwe lewensjaar vol vreuge en baie foto's wees.  Geniet jou dag.

At 12:48am on July 25, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Rassie, seen en gesondheid vir jou nuwe lewensjaar 

At 10:22am on March 21, 2018, Josef Steyn said…

Hallo Rassie. Dankie vir jou kommentaar op my foto. Fungi is 'n onuitputlike bron van fotografie-onderwerpe. Daar is 'n hele paar boeke oor fungi beskikbaar maar ek het nie inligting daaroor nie. Ek gaan vir 'n vriendin van my skryf wat baie groot kennis het oor fungi en kyk wat sy aanbeveel. Dit is ook noemenswaardig dat daar 'n skatting is dat nog net ongeveer 5% van die fungi wat in die wêreld voorkom beskryf is. Fungi is 'n ongelooflik-groot familie.

At 5:41pm on July 25, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Rassie.. mooi jaar vir jou vol seeninge!

At 11:47am on April 11, 2017, Tina le Grange said…

My Dürnstein-foto:  Rassie welkom terug in ons FS-klas en dankie vir jou kommentaar.

At 8:31pm on July 25, 2016, Anita du Toit said…

My wereld Rassie.. amper vergeet ons van jou verjaarsdag!!!!!!!!!!!! Wat 'n skande! Hoop jy het 'n heerlike dag gehad en dat jou nuwe lewensjaar sonder hikplekke gaan verloop (sal dit nie 'n seen wees nie ne!)

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html