Riaan
  • Male
  • Weskaap
  • South Africa
Share

Riaan's Friends

  • Elaine de Bruin
  • Marius Els
  • Alida du Toit
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Elma Coetsee
  • JJ
  • Elna Geringer
  • Sharron Penny
  • Leroi Harm Brewis
  • Louisa van Niekerk
  • Hans Myburg
  • Christelle
  • Marenschia Goosen

Riaan's Discussions

Gifjan

Started Aug 19, 2013 0 Replies

Hallo Hennie, ek reageer net gou op jou opmerking oor die gifjanne en duisendpootfoto wat ek geplaas het. Ek't iewers gelees dat die mooie Afrikaans vir Assassin Bugs(ken jy hulle?) blykbaar Gifjan…Continue

 

Riaan's Page

Latest Activity

Riaan commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Ovaal

"ek verwonder my aan jou fyn waarnemingsvermoë Hennie. baie van jou laaste paar foto's se eerste indruk is nie wat dit regtig is. die skadu's of ligstrepe skep soms die indruk dat dit iets konkreet is net om te wys dat die slim gebruik…"
Tuesday
Riaan commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Newtown graffiti 14 (Mensaap of Aapmens?)

"Johan ek het self groot waardering vir graffiti en het die pragtige graffiti in Woodstock in die Kaap al telkemale besoek maar word maar net weer daarna terug gelok want die hele ding is ook 'n interaksie tussen die kunstenaars en en sy…"
Tuesday
Riaan commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys & Wit : Swart Gebrande Boom

"dis nou slim gedoen Elna. die rook gee dinamika aan jou foto sou dit suiwer S/W wees maar omdat daar ook gloeiende dele sigbaar is, is jou foto 'n ook pragtige teenstelling met die rook en rooi kooltjies wat "lewe" en beweging gee…"
Tuesday
Riaan commented on Martie Venter's photo
Thumbnail

Spinnekoppie

"hey Martie wat 'n skitterende een van hierdie klein spinnekop. wat spesiaal maak is die feit dat hulle inderdaad soos jy gemeld het maar klein is 5+ mm en tog is veral die uiters sensitiewe sensoriese stekels op die bene pragtig sigbaar. sy is…"
Aug 1
Pieter Steyn commented on Riaan's photo
Thumbnail

tema - kuns

"Mooi een Riaan"
Jul 23
Tina le Grange commented on Riaan's photo
Thumbnail

tema - kuns

"Riaan ek onthou so Gerrie se foto's wat sy so in die Strand geneem het Baie besonders - ek hou daarvan"
Jul 22
Gerrie Lambrechts commented on Riaan's photo
Thumbnail

tema - kuns

"Mooi Riaan, mens kry interessante patrone waar die water terugtrek."
Jul 22
Gerrie Lambrechts commented on Riaan's photo
Thumbnail

Strand sandkuns

"Besonder mooi."
Jul 22
Hennie Cronjé commented on Riaan's photo
Thumbnail

tema - kuns

"Dis pragtig , maar die beeld kort kontras. Sommer baie (tensy jy doelbewus 'n sagte beeld wou hê). As mens hierdie toneeltjies in wit en swart verander, die kontras maksimaal maak en dan die wit en die swart omkeer met inverse, kry mens…"
Jul 22
Anita du Toit commented on Riaan's photo
Thumbnail

tema - kuns

"WOW mooi gedoen Riaan .. ek sien uit na die ander foto's van die tema."
Jul 22
Anita du Toit commented on Riaan's photo
Thumbnail

Strand sandkuns

"Jy het 'n fyn oog vir detail.. mooi gedoen Riaan!"
Jul 22
Josef Steyn commented on Riaan's photo
Thumbnail

tema - kuns

"Pragtige patrone Riaan."
Jul 22
Riaan posted photos
Jul 22
Hennie Cronjé commented on Riaan's photo
Thumbnail

Strand sandkuns

"Dis 'n interessante onderwerp wat jy hier aanraak en ek sien uit na wat kom. Hierdie foto is baie mooi en skerp, maar die witbalans (kleurbalans) is bietjie uit. Groen is bietjie sterk. Omdat sand na aan middelgrys is, sal die gryspunt…"
Jul 22
Pieter Steyn commented on Riaan's photo
Thumbnail

Strand sandkuns

"Baie mooi een Riaan - "
Jul 22
Johan Ayres commented on Riaan's photo
Thumbnail

Strand sandkuns

"Baie mooi raakgesien en 'n pragtige foto daarvan gemaak."
Jul 21

Riaan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Riaan's Blog

WYN RAFFLE

Posted on June 4, 2016 at 2:45pm 11 Comments

Hallo weer Fotoskolers, goeie nuus is dat Igno vanoggend sy "blessing" gegee het vir hierdie inisiatief en dit gaan as volg werk:

1. Alle Fotoskolers en hulle gades kan deelneem

2. Die saak is vir Engela wat soveel van haarself en haar tyd en eie middele inspan om "Uncle" (en sy kat)se lewe so aangenaam as moontlik te maak. Die prerogatief is ook hare om met die fondse te handel soos sy goed dink.

3. Dit waarvoor deelnemers gaan meeding is 'n 1.5l, 1987 La Cotte Port…

Continue

Kommentaar op my foto's

Posted on August 21, 2013 at 4:07pm 2 Comments

Heng ek was skepties om 'n inkommer te wees, soos die klein plattelandse klieks sê, toe Rudolph my vra hoekom ek nie aansluit by Fotoskool nie. Ek't so 'n jaar terug dieselfde uitnodiging gekry na 'n klub hier in die Weskaap ook deur 'n dierbare vriend van my. Omdat ek die nare sonde het om soms nie katvoet genoeg met my woorde, vrae uit onkunde en kommentaar om te gaan het ek my vasgeloop in baie ongevraagde, lelike kritiek wat my regtig 'n aap laat voel het en het ek nie vrymoedigheid…

Continue

Comment Wall (104 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:34pm on May 13, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk Riaan, mag dit 'n mooi jaar wees!

At 9:04pm on June 7, 2018, JJ said…

Riaan, ek het gemail. Ek is jjcalitz@yahoo.co.uk  so kyk maar in jou spam.

Groete

JJ

At 7:07pm on May 24, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Riaan. Ek het al 'n bietjie gelees oor die SR71 en dit is 'n formidibale vliegtuig al is hy nou al bietjie oud. Ek sal baie graag inligting oor die vliegtuie wat jy noem wil ontvang.

At 9:50am on May 21, 2018, Elaine de Bruin said…

Hi Riaan, baie dankie vir die info, ek is op Facebook admin by 'n group: "SA Butterflies, Bugs, Bees and other small things", so gewoonlik vra ek vir ID's daar op die groep voor ek dit post sodat ek eers 100% seker is dat ek die regte naam het. So moes dit eers gedoen het voor ek die verkeerde naam hier kom opsit.  Ek het onlangs 'n foto van 'n regte twig wilter geneem, sal dit later post.  Baie dankie vir die kompliment. Macro fotografie is maar my gunsteling, en dis lekker om dit te deel met ander mense. Jou fotos is net so pragtig!!  

At 9:24am on May 13, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Riaan mag jou nuwe lewensjaar net seen en voorspoed inhou.

At 6:37am on April 18, 2018, Vida van Schalkwyk said…

dankie vir jou inligting riaan - baie interessant!

At 10:16pm on March 16, 2018, Christa Snyman said…

Baie dankie vir die foto met die mot se vlerke, so mooi sigbaar, Riaan. Dis ongelooflik mooi! Makrofotografie is 'n groot liefde en ek verwonder my aan die detail van elke insek/blom en sien die wonder van die Skepping rondom ons.

Riaan my nooiensvan is Pretorius.  

At 6:16pm on March 16, 2018, Josef Steyn said…

Riaan, Jy sal tog eendag jou perd moet opsaal en 'n biltonge en beskuite in jou saalsak pak en die tog hiernatoe aanpak! Jy sal altyd welkom wees.

At 5:32pm on March 10, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die addisionele inligting. Jou foto is regtig merkwaardig en hy trek onmiddelik aandag. Ek het vermoed dat dit 'n blaar kon wees maar van watter plant het ek geen idee gehad nie. Dankie ook vir jou gereelde wonderlik-mooie foto's. Jy het 'n gawe waaroor min ander mense beskik!

At 3:54pm on February 15, 2018, Willie Schoombee said…

Hallo Riaan, Jong ek sit my Inbox en dophou, maar sien nie jou skrywe deurkom nie, nou sien ek waar het jy geskryf. Dankie vir jou skrywe,ek het eendag ñ lesing bygewoon oor die kleiner gewerweldes, wat onder reptiele ressorteer, en die persoon het ook verwys na suiertjies onder die pootjies. Nou ja ek gaan nie met jou stry nie, dalk maak die haartjies suiertjies waarmee die goedjies rondklouter. Ek is bly julle het reën gekry, vertrou vir nog.! Jy moet mooi loop en groetnis uit Gauteng. Willie.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html