Riaan
  • Male
  • Weskaap
  • South Africa
Share

Riaan's Friends

  • Elaine de Bruin
  • Marius Els
  • Alida du Toit
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Elma Coetsee
  • JJ
  • Elna Geringer
  • Sharron Penny
  • Leroi Harm Brewis
  • Louisa van Niekerk
  • Hans Myburg
  • Christelle
  • Marenschia Goosen

Riaan's Discussions

Gifjan

Started Aug 19, 2013 0 Replies

Hallo Hennie, ek reageer net gou op jou opmerking oor die gifjanne en duisendpootfoto wat ek geplaas het. Ek't iewers gelees dat die mooie Afrikaans vir Assassin Bugs(ken jy hulle?) blykbaar Gifjan…Continue

 

Riaan's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Riaan's photo
Thumbnail

IMG_20200822_122420

"Ai jai jai, dit is mos maar net vreeslik mooi. Die pad gee inleiding en die oog rus gemaklik op die tapyt van blomme weelde. BGG Riaan"
Aug 27
Gerrie Lambrechts commented on Riaan's photo
Thumbnail

IMG_20200822_122420

"Goed beplan en mooi foto geneem.  Ek is so bly die blomme is vanjaar so mooi."
Aug 27
Josef Steyn commented on Riaan's photo
Thumbnail

IMG_20200822_122420

"Ook 'n hele paar driehoeke en uitstekende diepteperspektief. "
Aug 27
Hans Myburg commented on Riaan's photo
Thumbnail

IMG_20200822_122420

"Baie mooi en stem saam met die onder.( Meskien het ons by mekaar verby gery sonder dat ons dit geweet het die naweek.)"
Aug 27
Hennie Cronjé commented on Riaan's photo
Thumbnail

IMG_20200822_122420

"Net te pragtig! Die sterk diagonale lyne gee die foto mooi dinamika. Ook mooi kleure en kontras in kleure. Die plaat blommetjies is ook pragtig. Mooi!"
Aug 27
Dine Potgieter commented on Riaan's photo
Thumbnail

IMG_20200822_122420

"Pragtig - ek wens ek was daar! 'n Kollega vertrek so oor 2 weke - ek hoop dit hou."
Aug 26
Riaan commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Beweging

"skitterend en nogmaals skitterend JJ, behalwe die tegniese volpunte sal hierdie een my na die naaste sjokolade laat gryp. jammer ek doen dit hier maar kan ons op Whatsapp dalk weer die Mercedes blikmotor ding aan die gang kry?"
Aug 26
Tina le Grange commented on Riaan's photo
Thumbnail

IMG_20200822_122420

"Riaan, goeie komposisie wat my oog neem tot by die blou seewater en die sneeu-wit-blommetjies is besonders."
Aug 26
Johan Ayres commented on Riaan's photo
Thumbnail

IMG_20200822_122420

"Baie geluk met 'n skitterende foto en briljante komposisie."
Aug 26
Riaan commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_4555

"genade Hans dis dan waar ek ook die naweek was. sjoe ek's spyt ek't hulle nie ook afgeneem, jou mense voor gee baie goeie perspektief van hoe groot hierdie rotse is"
Aug 26
Riaan posted a photo

IMG_20200822_122420

Postberg reservaat se blommeplate die afgelope naweek
Aug 26
Elna Geringer commented on Riaan's photo
Thumbnail

Wat gaan in daardie kop aan?

"Puik gedoen Riaan, ek sal graag wil sien wat gaan hieruit kruip..........."
Aug 22
Josef Steyn commented on Riaan's photo
Thumbnail

Wat gaan in daardie kop aan?

"Baie interessant Riaan."
Aug 22
Rassie van Graan commented on Riaan's photo
Thumbnail

Wat gaan in daardie kop aan?

"Hou hiervan Riaan!"
Aug 21
Johan de Beer commented on Riaan's photo
Thumbnail

Wat gaan in daardie kop aan?

"Mooi foto onder moeilike omstndighede"
Aug 21
Hennie Cronjé commented on Riaan's photo
Thumbnail

Wat gaan in daardie kop aan?

"Die lig het 'n pragtige effek hier. Die kop vorm 'n baie goeie, sterk fokuspunt en die res vand ie komposisie is ook baie goed. Pragtig!"
Aug 21

Riaan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Riaan's Blog

WYN RAFFLE

Posted on June 4, 2016 at 2:45pm 10 Comments

Hallo weer Fotoskolers, goeie nuus is dat Igno vanoggend sy "blessing" gegee het vir hierdie inisiatief en dit gaan as volg werk:

1. Alle Fotoskolers en hulle gades kan deelneem

2. Die saak is vir Engela wat soveel van haarself en haar tyd en eie middele inspan om "Uncle" (en sy kat)se lewe so aangenaam as moontlik te maak. Die prerogatief is ook hare om met die fondse te handel soos sy goed dink.

3. Dit waarvoor deelnemers gaan meeding is 'n 1.5l, 1987 La Cotte Port…

Continue

Kommentaar op my foto's

Posted on August 21, 2013 at 4:07pm 2 Comments

Heng ek was skepties om 'n inkommer te wees, soos die klein plattelandse klieks sê, toe Rudolph my vra hoekom ek nie aansluit by Fotoskool nie. Ek't so 'n jaar terug dieselfde uitnodiging gekry na 'n klub hier in die Weskaap ook deur 'n dierbare vriend van my. Omdat ek die nare sonde het om soms nie katvoet genoeg met my woorde, vrae uit onkunde en kommentaar om te gaan het ek my vasgeloop in baie ongevraagde, lelike kritiek wat my regtig 'n aap laat voel het en het ek nie vrymoedigheid…

Continue

Comment Wall (100 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:34pm on May 13, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk Riaan, mag dit 'n mooi jaar wees!

At 9:04pm on June 7, 2018, JJ said…

Riaan, ek het gemail. Ek is jjcalitz@yahoo.co.uk  so kyk maar in jou spam.

Groete

JJ

At 7:07pm on May 24, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Riaan. Ek het al 'n bietjie gelees oor die SR71 en dit is 'n formidibale vliegtuig al is hy nou al bietjie oud. Ek sal baie graag inligting oor die vliegtuie wat jy noem wil ontvang.

At 9:50am on May 21, 2018, Elaine de Bruin said…

Hi Riaan, baie dankie vir die info, ek is op Facebook admin by 'n group: "SA Butterflies, Bugs, Bees and other small things", so gewoonlik vra ek vir ID's daar op die groep voor ek dit post sodat ek eers 100% seker is dat ek die regte naam het. So moes dit eers gedoen het voor ek die verkeerde naam hier kom opsit.  Ek het onlangs 'n foto van 'n regte twig wilter geneem, sal dit later post.  Baie dankie vir die kompliment. Macro fotografie is maar my gunsteling, en dis lekker om dit te deel met ander mense. Jou fotos is net so pragtig!!  

At 6:37am on April 18, 2018, Vida van Schalkwyk said…

dankie vir jou inligting riaan - baie interessant!

At 10:16pm on March 16, 2018, Christa Snyman said…

Baie dankie vir die foto met die mot se vlerke, so mooi sigbaar, Riaan. Dis ongelooflik mooi! Makrofotografie is 'n groot liefde en ek verwonder my aan die detail van elke insek/blom en sien die wonder van die Skepping rondom ons.

Riaan my nooiensvan is Pretorius.  

At 6:16pm on March 16, 2018, Josef Steyn said…

Riaan, Jy sal tog eendag jou perd moet opsaal en 'n biltonge en beskuite in jou saalsak pak en die tog hiernatoe aanpak! Jy sal altyd welkom wees.

At 5:32pm on March 10, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die addisionele inligting. Jou foto is regtig merkwaardig en hy trek onmiddelik aandag. Ek het vermoed dat dit 'n blaar kon wees maar van watter plant het ek geen idee gehad nie. Dankie ook vir jou gereelde wonderlik-mooie foto's. Jy het 'n gawe waaroor min ander mense beskik!

At 3:54pm on February 15, 2018, Willie Schoombee said…

Hallo Riaan, Jong ek sit my Inbox en dophou, maar sien nie jou skrywe deurkom nie, nou sien ek waar het jy geskryf. Dankie vir jou skrywe,ek het eendag ñ lesing bygewoon oor die kleiner gewerweldes, wat onder reptiele ressorteer, en die persoon het ook verwys na suiertjies onder die pootjies. Nou ja ek gaan nie met jou stry nie, dalk maak die haartjies suiertjies waarmee die goedjies rondklouter. Ek is bly julle het reën gekry, vertrou vir nog.! Jy moet mooi loop en groetnis uit Gauteng. Willie.

At 11:53am on February 1, 2018, Magda vd Merwe said…

Hallo Riaan.

My Sterretjie foto: n Mens is nie elke keer reg vir dit nie.

Hier was ek net gelukkig, want my kamera was op hom en ek was besige om foto's te neem. Die ander een ding is: as hulle die agter kant oplig dan gaan hy ontslae raak van dit wat nie daar moet wees nie. Leer dit maar so met die tyd.

Baie dankie vir jou mooi kommentaar.

Groete Magda.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html