SJ Botha
  • Male
  • Parys
  • South Africa
Share

SJ Botha's Friends

  • Sean Samwell
  • Ansie Meintjes
  • Magda vd Merwe
  • Elma Coetsee
  • Mandie Herbst
  • ArrA
  • Renette van der Merwe
  • Johann du Plessis
  • Tina Snijder
  • Tina le Grange
  • Anita du Toit
  • Liz
  • Gustav Wentzel
  • Pieter Van der Merwe
  • Hennie Cronjé

SJ Botha's Discussions

Nikon D810 kamera te koop(Body) Splinternuut

Started Feb 8, 2016 0 Replies

Nikon D810 kamera te koop(Body)Splinternuut en het nog geen fotos geneem.Alle toebehore en oorspronklike verpakking word saam gegee.Klein ekstra dra tassie ingesluit asook geheue kaart.Koper kan dit…Continue

Photographic workshop in Parys

Started Feb 26, 2014 0 Replies

Photographic workshop in Parys Theme: Cowgirls Venue: To be advised Date: (Sometime in March 2014) Time: To be advised Here is the perfect opportunity for both models and photographers to expand…Continue

Advertensies

Started Jul 30, 2013 0 Replies

Mag ons as lede advertensies hier plaas. Ek en nog 'n lid hou 'n oop foto sessie en sou graag almal daarvan wou laat weet.Continue

"Event" fotografie

Started this discussion. Last reply by SJ Botha May 9, 2013. 2 Replies

Is daar enige iemand hier wat die tipe fotografie doen en ook fotos op geleenthede selfl druk. Sal graag wil hoor hoe besig is julle en hoeveel vra julle vir elke foto.Continue

 

SJ Botha's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Water druppel pret

"Uitstekend! Dit beeld die pret mooi uit. Die fokus is ook mooi skerp. Rooi is miskien bietjie sterk, maar verder baie mooi!"
Wednesday
Henriette Visser commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Water druppel pret

"Ek dink jy het die oomblik perfek vasgevang! Die 'tight crop'en fokus op die outjie se gesig beklemtoon sy genot."
Wednesday
SJ Botha posted a photo
Wednesday
Liz commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Waterhoed

"Die aksie is pragtig Cas gevang!!"
Sep 22
Igno van Niekerk commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Waterhoed

"SJ, ek is mal oor die idee, en dit werk. Ek sal nie eers voorgee om 'n kenner op hierdie gebied te wees nie; maar ek sou mal wees daaroor as jy die onderste deel op 'n manier kan belig dat dit nie helder as die gesig is nie - (ek hou wel…"
Sep 21
Rassie van Graan commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Waterhoed

"Dapper jongman!"
Sep 21
Josef Steyn commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Waterhoed

"Baie interessant SJ. Oulik gedoen."
Sep 21
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Waterhoed

"Dis nou iets nuuts! Pragtig! Dis regtig baie goed uitgevoer met die foto op die regte tydstip en mooi skerp. Ook goeie eenvoud en agtergrond. Baie mooi!"
Sep 21
SJ Botha posted a photo

Waterhoed

Ek het eergister die waterhoed fotosessie gedoen. Dit was nou regtig vet pret vir my, die seun en sy pa wat die waterbalonne moes bars.
Sep 21
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Voor die pastoor

"Ook pragtig - tydloos! Dit kon net sowel 'n honderd jaar gelede geneem gewees het. Die kontraste is uitstekend en die fokus mooi skerp. Baie goed gedoen!"
Sep 18
SJ Botha posted a photo

Voor die pastoor

Laaste een van die troue wat ek afgeneem het.
Sep 18
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Bruid se blomme

"Die ruiker, blomme en die kleure is pragtig. Ook mooi skerp. Ongelukkig is die agtergrond nie ideaal nie, maar die boodskap kom oor! Miskien een van julle kinders se troue? Dan kan ek die opgewondenheid verstaan."
Sep 15
SJ Botha posted a photo
Sep 15
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Trou paartjie

"Dis nou 'n mooi liefdevolle foto! Die opstelling is goed en hulle poseer baie mooi met hul kyk in die kamera in. Die agtergrond is ook goed. Die lig is sag en die kleure goed versadig. Baie mooi en ook baie suksesvol!"
Sep 7
SJ Botha posted a photo
Sep 7
Josef Steyn commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Bruidegom

"Ek glo dit het goed gegaan en met sulke foto's behoort hulle baie tevrede te wees. "
Sep 1

SJ Botha's Photos

  • Add Photos
  • View All

SJ Botha's Videos

  • Add Videos
  • View All

SJ Botha's Blog

Nuwe stap in my lewe" Voltyds promotor en fotograaf"

Posted on June 19, 2014 at 6:09pm 4 Comments

Wel, ek staan voor 'n groot nuwe uitdaging en dis een wat ek so half ingedwing word. 

Van hier af gaan ek basies voltyds aan fotografie, musiek en promosies werk.

Dus as julle hoor van troues of enige events wat my dienste kan benodog, sal ek elke bietjie info en hulp hoog op prys stel.

Groetnis

SJ

Web tuiste vir identifisering van ons geveerde vriende.

Posted on February 9, 2014 at 1:19pm 4 Comments

Kyk gerus op die webtuiste om geveerdes te onderskei. Daar is fotos van omtrent elke een en ook 'n soek funksie wat baie help.

http://www.birdpics.co.za/photos.asp

HBW World Bird Photo Contest

Posted on December 12, 2013 at 7:39pm 0 Comments

HBW World Bird Photo Contest

2nd Edition / 2013-2014

 

Lynx Edicions, together with sponsors Avistar and Swarovski Optik are proud to announce that the Second Edition of the Photo Contest is NOW OPEN.…

Continue

Comment Wall (14 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:57pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag SJ, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete,

Josef

At 10:30am on May 31, 2017, Magda vd Merwe said…

SJ jy kan gaan Google, Shaw Academy gee gratis klas vier 4 weke oor PS.

At 9:08pm on March 29, 2017, Tina le Grange said…

My Paddastoel-foto:

Willie baie dankie vir jou kommentaar, ook aan jou Hennie, SJ, Frans en Christa;  by elkeen van julle se insette leer ek.

Omdat die Paddastoeltjie skaars 4cm gewees het, met die gras en my tuisgemaakte 'donkerkamer' sou ek nie my groot driepoot kon gebruik nie maar ek sal wel dalk 'n heel kleintjie kan koop vir so-iets?

SJ, ek het 'n 'remote shutter' maar het skoon vergeet dat ek dit hier moes gebruik het, dankie vir die wenk.

Frans ek het die Sigma 18 - 250mm (travel lens) gebruik

At 7:25pm on March 3, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir jou vriendelike aanbod SJ. Ek soek egter regte bye. Die bobbejane vreet my pampoentjies op en volgende jaar wil ek kyk of ek hulle in my kweekhuis aan die gang kan kry. Bye is nodig vir bestuiwing en omdat toegang tot die kweekhuis beperk is het ek gewonder of genoeg bye die ingang sal vind. Nou begin ek dink om 'n korf aan die gang te kry. Dankie in elk geval vir die aanbod. Dalk maak ek in die toekoms op 'n ander manier van jou gewilligheid gebruik. 

At 11:40am on February 22, 2017, Magda vd Merwe said…

SJ baie geluk met jou verjaarsdag.

Mag daar nog vele wees.

At 8:16am on January 4, 2017, Josef Steyn said…

SJ, kyk gerus my kommentaar op jou kommentaar oor die touspringertjie.

At 6:45pm on December 3, 2016, Josef Steyn said…

SJ, ek reageer direk met jou oor die klere van die model. Jy is heeltemal reg en ek was van die begin af bewus van die tekortkoming. Toe ek die foto's (in ellendige lig en met 'n yskoue stormwind wat gewaai het) geneem het, het ek glad nie die reeksie in gedagte gehad nie. Eers later het ek begin dink ek kan dalk 'n storietjie daaruit maak. Dit doel was merendeel om die jong man te bedank vir sy bereidwilligheid om in daardie koue wind as model op te tree. Ek sou wat wou gee om 'n model met 'n gepaste uniform daar af te neem. Dankie vir jou opmerking. Doen gerus weer so in die toekoms. Ek het geen probleem met sulke goed gefundeerde en opbouende kritiek nie.

At 9:35pm on April 13, 2016, Tina le Grange said…

My windpomp-foto:

Baie dankie Magda, Gerrie, Tersia, AJ, Willie, Carl, Pieter en Hans vir die kyk, jul wenke en kommentaar.

SJ en Willie, as ek reg onthou was daar goeters voor die windpomp wat gemaak het dat ek nie meer voorgrond kon kry nie.  Ek sal nietemin julle wenk onthou vir die toekoms.

At 1:08pm on April 5, 2016, Tina le Grange said…

My bankie-foto.  Dankie vir jou kommentaar SJ;  ek het nog nie 'n plastiek-seiltjie nie :-)

At 8:25pm on March 10, 2016, Leroi Harm Brewis said…

Die meisie is vriende se kind   21ste verjaarsdag .Die lig was kers en agtergrondlig .

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html