Steve van Rooyen
  • Male
  • Gauteng
  • South Africa
Share

Steve van Rooyen's Friends

  • Pine
  • Magda vd Merwe
  • Derick Oosthuizen
  • Tersia Weitsz
  • Hennie Cronjé
  • Jesse

Steve van Rooyen's Groups

 

Steve van Rooyen's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Steve van Rooyen's photo
Thumbnail

Lioness under Ilala Palm

"Steve, ek is 3 foto’s te laat maar baie welkom hier by ons. Ek hoop ons gaan nog baie foto’s van jou sien. Hier by Fotoskool leer ons almal saam, by mekaar en veral by die wat baie meer as ons weet, en hulle kennis aan ons oordra. Om…"
yesterday
Steve van Rooyen commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Pyle na weerskante

"Net die regte oomblik gevang Joseph! soos Hans se, mooi, kalm Goed gedoen"
Friday
Steve van Rooyen commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_2408

"WOW!!"
Friday
Steve van Rooyen posted a status
"More Josef, ek sal kyk of ek nog die foto het, dit is twee jaar terug, my eerste poging om n leeu te skilder"
Friday
Josef Steyn commented on Steve van Rooyen's photo
Thumbnail

Lioness under Ilala Palm

"Die detail wat jy met jou skilderwerk gekry het verstom my. Sekerlik het jy die tegniek bemeester. As jy dit van 'n foto af geskilder het kan jy gerus vir ons die foto ook plaas. Dankie ook vir jou kommentaar op my volstruise. Groot waardering."
Thursday
Steve van Rooyen commented on Steve van Rooyen's photo
Thumbnail

Lioness under Ilala Palm

"Dankie vir die komplemente, ek voel so vereer GerrieLyk my ek is op die regte groep, want as ek kyk na al die uitstekede fotos hierop, dan is julle almal net so talentvol in julle eie skeppings!"
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Steve van Rooyen's photo
Thumbnail

Lioness under Ilala Palm

"Jy val beslis onder die top skilders en fotograwe in ons land.  Ek hoop jy het al ingestuur vir dit waar jou talent waardeer sal word.  Uitstekend."
Wednesday
Steve van Rooyen commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Pensionaris

"Dit is nou n Bul van n Akkedis!! Het him mooi afgeneem Willie"
Wednesday
Steve van Rooyen commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A8445

"Mooi aksie Jan"
Wednesday
Steve van Rooyen commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Siestog so ingeperk

"Mooi Foto Gerrie!"
Wednesday
Steve van Rooyen commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

-3184

"Baie mooi Ansie, goeie detail"
Wednesday
Steve van Rooyen commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Volvloer volstruise.

"Stunning Foto!"
Wednesday
Steve van Rooyen commented on Steve van Rooyen's photo
Thumbnail

Lioness under Ilala Palm

"Hi Hennie Dit was die ongewone posering wat my gedryf het om die leeu te skilder. Dankie"
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Steve van Rooyen's photo
Thumbnail

Lioness under Ilala Palm

"'n Ongewone posering vir 'n leeu, maar dis goed gedoen en pragtig! Dit trek sekerlik aandag! Baie mooi!"
Wednesday
Steve van Rooyen posted a photo

Lioness under Ilala Palm

Leeuw Wyfie Skildery 76x60cm
Wednesday
Steve van Rooyen commented on Steve van Rooyen's photo
Thumbnail

IMG_20200914_174959 (2)

"and my spelling sucks!"
Oct 19

Steve van Rooyen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:19pm on October 17, 2020, Hennie Cronjé said…

Beste Steve. Baie dankie vir die "vriendskap". Ek moet sê, ek spandeer nie tyd op my vriende hier nie, wat 'n tekortkoming in my optrede op Fotoskool is. Die rede is dat ek al my aandag aan krit gee met die doel om mense op te lei. So, by jou foto's sal jy van my hoor op 'n gereelde basis. Maar jy is welkom om my te kontak as daar 'n behoefte is. Groete, Hennie

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html