Tersia Weitsz
  • Female
  • Albertinia
  • South Africa
Share

Tersia Weitsz's Friends

  • Ferdinand van der Merwe
  • Koos de Wet
  • Mark
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Herman Swanepoel
  • Adriaan Loots
  • Susan-Katryn Janse van Rensburg
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Nic Samwell
  • Marise Ferreira
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous

Tersia Weitsz's Discussions

Geseënde Kersfees

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jan 6. 2 Replies

Mag elkeen van die skolers en hul gesinne 'n vreugdevolle en geseënde Kersfees ervaar en voorspoed vir 2020.  Dankie aan elkeen wat so getrou kommentare gee, raad en hulp.  Spesiaal aan Hennie en…Continue

Photography

Started this discussion. Last reply by Henriette Auerswald Aug 17, 2014. 5 Replies

Ek moet dit met julle deel, dis op n koffiebeker gedruk en ek sal moeilikheid kry as ek dit hier plaas, maar deel graag die bewoording"I've taken up photographybecause its the only hobbywhere I can…Continue

 

Tersia Weitsz's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on Igno van Niekerk's blog post Nuutste korrespondensie - kom help ons 'n wonderlike toekoms bou vir Fotoskool
"Baie dankie Igno.  Sal dophou en is dankbaar dat fotoskool sal voortgaan, ek het so baie al by julle geleer!    Tans het ek bietjie van n rekenaar probleem en sal het binnekort meer aktief wees.  Groete Tersia"
Wednesday
Tersia Weitsz liked Igno van Niekerk's blog post Nuutste korrespondensie - kom help ons 'n wonderlike toekoms bou vir Fotoskool
Wednesday
Tersia Weitsz commented on Johan Ayres's photo
Sep 11
Tersia Weitsz liked Vida van Schalkwyk's photo
Sep 11
Tersia Weitsz commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Silhoeët

"Interessante een Gerrie, lekker om te bekyk"
Sep 11
Tersia Weitsz commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

'n Mooi viooltjie

"Pragtig Josef!"
Sep 11
Tersia Weitsz liked Zenobia Geldenhuys's photo
Sep 11
Tersia Weitsz commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Genoeg water!

"Dis baie mooi Hennie"
Sep 11
Tersia Weitsz commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Rooikop houtkapper

"Baie mooi skerp en pragtig Magda"
Sep 11
Tersia Weitsz commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 18 (Maskers)

"Sjoe Johan,  soos altyd het jy 'n oog vir iets besonders en die reeks is dit!  Dankie vir perspektief fotos ook"
Sep 11
Tersia Weitsz commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Vulkaniese berg

"Beide fotos is pragtig Hennie"
Sep 11
Tersia Weitsz commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Tiptol bak bietjie in die son

"Ek stem met Hennie saam, pragtige bokeh, mooi foto!"
Sep 11
Tersia Weitsz commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Skemer

"Mooi gedoen Gerrie!"
Sep 11
Tersia Weitsz commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_4711

"Volgrootte kom foto tot sy reg, pragtig Hans"
Sep 11
Tersia Weitsz liked Zenobia Geldenhuys's photo
Sep 11
Tersia Weitsz liked Igno van Niekerk's blog post Nuutste korrespondensie: kommentaar op fotoskool
Sep 9

Tersia Weitsz's Photos

  • Add Photos
  • View All

Tersia Weitsz's Blog

Hennie Cronje

Posted on July 13, 2014 at 7:35pm 7 Comments

Ek wil darem graag vir Hennie dankie se vir sy tyd om ons foto's te krit.  Ons as lede leer by mekaar baie, maar wat Hennie se, kan jy maar na luister en kyk, die lesse is kosbaar.  Net so die foto's wat hy plaas met sy beskrywings by.  Die swart lappe bly soms in die kamera sak vergete Hennie, maar soms word dit gebruik.  Dankie Hennie, jou werk word waardeer en doen so voort, asseblief.

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:39pm on June 16, 2020, Ferdinand van der Merwe said…

Ons is vasgekeer kan nie ry nie

At 3:34pm on May 16, 2020, Rika Schoeman said…

Hullo Tersia

Dankie dat jy my "accept" het.   Ek het nie 'n idee waar jy bly nie, maar sal graag meer wil weet oor die pienk blommetjie wat jy geplaas het, en wat jy sê, 'n maklike groeier is. Ons bly in 'n baie koue area, en ek is altyd op soek na iets wat die koue sal oorleef

Vertel sommer bietjie meer oor jouself.

Groete

Rika

At 3:14pm on August 1, 2019, Heleen Moulder said…

Tersia baie dankie.  Dit is werklik die ou grote teëls wat orals op die mure is, wat groot kenmerk is in Portugal. Ek dink dit was reuse werk.  Baie dankie vir jou kommentaar.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html