Tersia Weitsz
  • Female
  • Albertinia
  • South Africa
Share

Tersia Weitsz's Friends

  • Steve van Rooyen
  • Ferdinand van der Merwe
  • Koos de Wet
  • Mark
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Herman Swanepoel
  • Adriaan Loots
  • Susan-Katryn Janse van Rensburg
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Nic Samwell
  • Marise Ferreira
  • Willie Schoombee

Tersia Weitsz's Discussions

Geseënde Kersfees

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jan 6. 2 Replies

Mag elkeen van die skolers en hul gesinne 'n vreugdevolle en geseënde Kersfees ervaar en voorspoed vir 2020.  Dankie aan elkeen wat so getrou kommentare gee, raad en hulp.  Spesiaal aan Hennie en…Continue

Photography

Started this discussion. Last reply by Henriette Auerswald Aug 17, 2014. 5 Replies

Ek moet dit met julle deel, dis op n koffiebeker gedruk en ek sal moeilikheid kry as ek dit hier plaas, maar deel graag die bewoording"I've taken up photographybecause its the only hobbywhere I can…Continue

 

Tersia Weitsz's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Sprinkaan so bietjie nader

"Mooi skerp Tersia Ek hou van die portret-formaat en tekstuur van die sprinkaan; amper soos 'n hout-stompie."
Nov 12
Dine Potgieter commented on Tersia Weitsz's photo
Nov 11
Hennie Cronjé commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Sprinkaan so bietjie nader

"Hierdie weergawe is beter omdat die fokus skerp is. Ook goeie beligting en eenvoud. Baie goed gedoen. Geniet die rondloop - mooi foto's neem!"
Nov 11
Magda vd Merwe commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Sprinkaan so bietjie nader

"Baie mooi foto Tersia"
Nov 11
Elna Geringer commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Sprinkaan so bietjie nader

"Mooi gedoen Tersia. Julle moet rits geniet en kom veilig terug"
Nov 11
Tersia Weitsz commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Gehawend (en sy maatjie.)

"Wow, en sy vlerke lyk ook nie van die gesondste nie, baie goed gedoen Josef. Ek hou van sy maatjie wat saam met hom vlieg."
Nov 11
Tersia Weitsz commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Reendruppels

"Pragtig hoe die druppels op die blaar lê"
Nov 11
Tersia Weitsz commented on Riaan's photo
Thumbnail

WP_20201110_16_50_58_Pro

"Jy het weer in kabouterland beland en die pragtige foto van die paddastoel gekry, WD Riaan"
Nov 11
Tersia Weitsz commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Katjiepiering

"Ferdinand, volgens my is die n Sterretjie Jasmyn en ruik net so lekker maar kan nogal hooikoors reaksie veroorsaak. (Ek het by oom Google gaan aanklop, Katjie piering se blom laat my aan 'n oop roos dink) Sal kom kyk wat mede skolers se mening…"
Nov 11
Tersia Weitsz commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Bakoor jakkalsie

"Pragtig Hennie"
Nov 11
Tersia Weitsz commented on JJ's photo
Thumbnail

Mier

"Een woord: UITSTEKEND"
Nov 11
Ferdinand van der Merwe commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Sprinkaan so bietjie nader

"Lekker kuier die goggas byt passop"
Nov 11
Tersia Weitsz commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Pupperbandsuikerbekkie

"Die kleur is ook n eerste vir my, pragtig Magda!  Ons sien gereeld hoe die suikerbekkies spinnerakke bymekaar maak wat hulle gebruik om nes mee te bou.  Beide fotos baie mooi"
Nov 11
Tersia Weitsz commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 77 (Hondehemel)

"Beide fotos pragtig Johan, die kunstenaars vrolik die lelike mure darem op"
Nov 11
Tersia Weitsz commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG 7

"Pragtig Hans.  En die kop wat soos 'n hut lyk ook sigbaar"
Nov 11
Josef Steyn commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Sprinkaan so bietjie nader

"Mooi ingezoom Tersia. Geniet die rondrits."
Nov 11

Tersia Weitsz's Photos

  • Add Photos
  • View All

Tersia Weitsz's Blog

Hennie Cronje

Posted on July 13, 2014 at 7:35pm 7 Comments

Ek wil darem graag vir Hennie dankie se vir sy tyd om ons foto's te krit.  Ons as lede leer by mekaar baie, maar wat Hennie se, kan jy maar na luister en kyk, die lesse is kosbaar.  Net so die foto's wat hy plaas met sy beskrywings by.  Die swart lappe bly soms in die kamera sak vergete Hennie, maar soms word dit gebruik.  Dankie Hennie, jou werk word waardeer en doen so voort, asseblief.

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:42pm on November 3, 2020, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar Tersia. Die rooi en geel plantjie is 'n klein bossie wat in die veld groei, seker nie meer as 20cm hoog nie.

At 1:39pm on June 16, 2020, Ferdinand van der Merwe said…

Ons is vasgekeer kan nie ry nie

At 3:34pm on May 16, 2020, Rika Schoeman said…

Hullo Tersia

Dankie dat jy my "accept" het.   Ek het nie 'n idee waar jy bly nie, maar sal graag meer wil weet oor die pienk blommetjie wat jy geplaas het, en wat jy sê, 'n maklike groeier is. Ons bly in 'n baie koue area, en ek is altyd op soek na iets wat die koue sal oorleef

Vertel sommer bietjie meer oor jouself.

Groete

Rika

At 3:14pm on August 1, 2019, Heleen Moulder said…

Tersia baie dankie.  Dit is werklik die ou grote teëls wat orals op die mure is, wat groot kenmerk is in Portugal. Ek dink dit was reuse werk.  Baie dankie vir jou kommentaar.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html