Tina le Grange
  • Female
  • Durbanville, Wes-Kaap
  • South Africa
Share

Tina le Grange's Friends

  • Mark
  • Pine
  • Ronell
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Ansie van Rensburg
  • Alida du Toit
  • Marsha Dreyer
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Dawid Roos
  • Willie Schoombee
  • Albertyn Potgieter
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer

Tina le Grange's Discussions

Foto laai nie af nie

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Aug 3, 2019. 1 Reply

Beste vriendeBehalwe dat my foto nie wil aflaai nie, gaan my rekenaar vir 'n paar dae "hospitaal" toe en groet ek dus vireers vir 'n paar dae.Groete, TinaContinue

Reaksie op Elna se versoek

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Mar 22, 2017. 1 Reply

Elna, ek gebruik Google Chrome en het nie probleme nie.Ek het wel die robot-venster telkemale gekry maar Igno het dit uitsorteer;  nogmaals dankie Igno.Al wat my tans nog pla, is dat ek nie soos…Continue

Engela

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jul 31, 2016. 1 Reply

Fotoskool-vriende,Engela het vanoggend via Facebook vir my laat weet dat sy sukkel om in te kom op Fotoskool.Sy mis ons en sal aanhou probeer.Groete, Tina le GrangeContinue

Nikon D3100

Started this discussion. Last reply by Hennie Cronjé Mar 23, 2013. 2 Replies

Hallo julle, wie van julle is vertroud met die Nikon D3100 kamera; dit kom uit met 'n 18-55 mm VR lens asook 'n 55-200mm VR lens;  14.2 Mp.Ek het daaroor op Nikon se webblad gelees maar sal graag wil…Continue

 

Tina le Grange's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

KAROO LARK DSCN5018 (2)

"Marita die fokus op die outjie se koppie is mooi skerp Alhoewel die kleure in geheel baie dieselfde is, staan die outjie mooi uit."
7 hours ago
Tina le Grange commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

As ek groot is 3 - Zenobia Geldenhuys

"Zenobia ek hou baie van jou tema van dit wat die oulike seuntjie van droom Die swart en wit agtergrond is puik vs. die mamma en haar seuntjie se pragtige helder kleure. Ek hou ook van die komposisie."
7 hours ago
Tina le Grange commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Tema Vensters deure en handvatsels 4

"Doretha die komposisie is besonders - alles werk vir my mooi saam Goeie tema-foto Ek het nou gekyk na jou lighuis-foto; ekself is effe onseker - ek meen Gerrie het 'n goeie wenk. Doen bietjie huiswerk en dan plaas jy weer die foto.  Sonder…"
7 hours ago
Tina le Grange commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Aalwyn se knop

"Elna, 'n baie interessante gedeelte van die Aalwynplant; mooi skerp en ek hou van die variasie van kleure."
7 hours ago
Tina le Grange commented on Henriette Visser's photo
Thumbnail

Biedouwvallei verder verwerk

"Henriëtte, baie goeie huiswerk, n.a.v. Josef se wenk Ek stem saam met Gerrie oor die uit-fokus blommetjie - iets waaroor ek dikwels nog onseker is in fotografie - ek raai die blommetjie links het beweeg maar ek sal liewer weer kom kyk wat die…"
7 hours ago
Tina le Grange commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

DSC05518

"Donald baie goeie eenvoud, fyn raampie en komposisie."
7 hours ago
Tina le Grange commented on Herman's photo
Thumbnail

clivia

"Herman, ek stem saam met Hennie en Johan;  pragtig!!"
7 hours ago
Tina le Grange commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Speel bietjie weg kruipertjie

"Braam, Laci is pragtig - goeie tema gekies. Serpie se kleur is mooi helder wat haar mooi laat uistaan. Stertjie lyk soos wafferse volstruisvere - tog te oulik en ek stem saam die ogie is 'n bonus."
7 hours ago
Tina le Grange commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Rustig

"Willie, wat 'n pragtige toneel Ek hou van die komposisie, kleure en weerkaatsing."
7 hours ago
Tina le Grange commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Drietoonstrandloper

"Johan, veral die skerp fokus en beligting is puik!"
8 hours ago
Tina le Grange posted a photo

Manly, oorkant Sydney

Josef baie dankie vir jou wenk op my Facebook-blad; is dit wat jy bedoel het?
8 hours ago
Tina le Grange commented on Alecia Bester's photo
Thumbnail

57

"Alecia, baie welkom in ons Fotoskool-klas - heerlik om nuwe lede te verwelkom. Dankie dat jy noem waar die foto geneem is. Ek hou van die komposisie met die bome regs, die pad wat, soos Hans noem, dadelik aandag trek en dan mooi diepte tot by die…"
9 hours ago
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Birds Paradise Robertson.

"Sjoe, Gerrie - die outjie staan pragtig uit teen die agtergrond met besondere kleure en skerp fokus Die skerp rooi oog met swart kolletjie in die middel is 'n heerlike bonus."
9 hours ago
Tina le Grange commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_2850

"Nie omdat ons hier woon nie Hans, maar ek stem saam - so 'n voorreg om die berge gedurig te sien met verskillende kleure Ek hou van die voor-, middel en agtergrond."
9 hours ago
Tina le Grange commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Beeste op die plaas

"Ferdinand besondere kontras Ek kan verkeerd wees, maar jy kan oorweeg om die blou lug af te sny sodat al die fokus op die twee beeste is. Ek hou van die agterste bees wat in die lens inkyk. Die voorste een vra meer spasie regs, maar soms met…"
9 hours ago
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Goud geel

"Baie, baie mooi my sussie, fokus is pragtig skerp Goeie komposisie, agtergrond en kontras."
9 hours ago

Tina le Grange's Photos

  • Add Photos
  • View All

Tina le Grange's Blog

Huey en Elna Geringer en Tina le Grange Bloubergstrand 7 Junie 2016

Posted on June 7, 2016 at 6:57pm 6 Comments

Wat 'n heerlike voorreg was dit om vandag vir Huey en Elna persoonlik te ontmoet.

Ons het gesels asof ons mekaar al vir baie jare ken.

Jimmy Thorne

Posted on May 16, 2016 at 5:55pm 4 Comments

Beste Fotoskool-vriende

Ek het via Rita Swanepoel se Facebook 'n nota gekry dat 'n Fotoskool-vriend van ons, Jimmy Thorne, baie verswak het as gevolg van kanker en dat hy môre oorgeplaas word na die siekeboeg by George en Annie Starke Homes in Bellville.  Hy is op morfien en slaap meestal.

Hy is reeds vir 'n geruime tyd by hierdie aftree-oord.

Kyk gerus na Rita se Facebook vir meer inligting.

Ek en Gerrie praat dikwels…

Continue

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015. Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria. Somme…

Posted on October 27, 2015 at 2:06pm 2 Comments

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015.

Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria.

Sommer net vir interessandheid omdat ek tans heelwat foto's plaas wat ek in Sofia geneem het.

Groete,…

Continue

Ligte Kamera vir reis

Posted on June 1, 2015 at 5:10pm 8 Comments

Beste Fotoskool-vriende

Help asseblief!

Ek beoog om 'n ligter kamera ook aan te skaf - vir oorsese reise.

Ek gebruik tans 'n Nikon D5200 met die Sigma-reislens van 18 - 250mm.

Hennie en ek het gesels oor die Nikon P7800 waarna ek sal gaan kyk.

Ek het nou ook 'n aanbeveling gekry van die Canon SX60 HS

Wie van julle het kennis van hierdie Canon asseblief?

Ek moet redelik vinnig 'n besluit neem.

Dankie baie.  Groete Tina le…

Continue

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:38am on April 25, 2020, Herman said…

Veer het op water gedryf,was nogal 'n gedoente.Dit dryf hele tyd uit fokus ten spyte van die feit dat dit binne huis is

At 9:13pm on November 20, 2019, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Tina. Hoop jy is lekker bederf vandag en dat die nuwe lewensjaar net die allermooiste vir jou inhou.

At 8:06am on November 20, 2019, Gerrie Lambrechts said…

My liewe sussie, veels geluk met jou verjaarsdag. Mag daar nog mooi gesonde jare wees.  Ons wag vir jou eiland foto's. Geniet die wegbreek dit is ’n groot geskenk.

At 12:36pm on July 17, 2019, Heleen Moulder said…

Tina baie dankie vir jou kommentaar ek waardeer dit geweldig...

At 8:41pm on July 16, 2019, Johan de Beer said…

Hallo Tina my kamera vir die Olifant Canon 7Dmk 2 en 500mm F4 lens groete Johan 

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html