Vida van Schalkwyk
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Online Now
Share

Vida van Schalkwyk's Friends

  • Charl van Schalkwyk
  • Pine
  • Maritza Van der Watt
  • Marius Els
  • Anita du Toit
  • Kobie Colditz
  • Eurika de Gouveia
  • Louisa van Niekerk
  • Riaan
  • Mandie Herbst
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Piet Nel
  • Doretha Kock
  • Liesel Wessels
  • Pieter Steyn
 

Vida van Schalkwyk's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

NG Kerk Thaba Nchu (gebou in 1890)

"Dat 'n klein dorpie soos daardie destyds só 'n kerk kon bou .... indrukwekkend! Die foto is baie goed gedoen, maar die kleure lyk vir my net-net nie heeltemal reg nie.  Probeer die gryspunt regstelling op die grys paaltjie regs…"
35 minutes ago
Magda vd Merwe commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

NG Kerk Thaba Nchu (gebou in 1890)

"Wow dis n pragtige kerk en foto Vida."
55 minutes ago
Vida van Schalkwyk posted photos
2 hours ago
Josef Steyn commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

die gemaskerde kalf ( en mamma!)

"Mooi plaastoneel en skerp gekyk!!"
4 hours ago
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

die gemaskerde kalf ( en mamma!)

"Baie oulik! Ook goed gefotografeer met goeie eenvoud. Mooi!"
6 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

die son groet die dag ...

"Goeie komposisie, mooi foto."
21 hours ago
Josef Steyn commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

die son groet die dag ...

"Jy het jouself uitstekend geposisioneer om die son mooi te plaas. Mooi stemmingsvolle foto."
yesterday
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

die son groet die dag ...

"Pragtig en stemmingsvol. Die son is visueel sterker as die kruis en daarom kompeteer hulle nie om eerste plek vir aandag nie. Dis 'n baie goeie komposisie en regtig 'n pragtige foto."
yesterday
Vida van Schalkwyk posted photos
yesterday
Tina le Grange commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

verlate ....

"Vida, hier in die inperkingstyd, is hierdie foto presies in die kol! Ek hou hiervan."
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

verlate ....

"Sommer mooi raak gesien en goeie foto geneem."
Wednesday
Rassie van Graan commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

verlate ....

"Nog 'n mooi een Vida!  Die gebuigde "dropper'', die verfaf dak en die boom .... trek die oog en laat die gedagte sy loop neem!"
Wednesday
Josef Steyn commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

verlate ....

"Goed belig en kleurvol. goed gedoen Vida."
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

verlate ....

"Die drade gee wel 'n voorgrond wat bydra tot 'n diepte perspektief in die foto. Jou opskrif is goed van pas. Ook goed gefotografeer. Mooi!"
Wednesday
Tina le Grange commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

opgeroes ...

"Vida, ek hou ook baie van hierdie foto van jou Alles werk vir my pragtig saam."
Tuesday
Gerrie Lambrechts commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

opgeroes ...

"Afgesien van die storie wat roes bring, gee dit altyd geleentheid vir mooi foto soos hier."
Tuesday

Vida van Schalkwyk's Photos

  • Add Photos
  • View All

Vida van Schalkwyk's Blog

groot foto geleentheid!!

Posted on March 23, 2015 at 12:06pm 2 Comments

Comment Wall (25 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:47pm on August 28, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Vida. Alles wat mooi is word jou toegewens.

At 6:30am on April 18, 2018, Riaan said…

Hallo Vida, ek dink dis 'n pragtige foto van jou rooi goggas. Hulle word Cottonstainers genoem. die insekte sonder vlerke is maar onvolwassenes en vir my selfs mooier as die volwasse insekte. Jy sal sien dat sommige van veral die juniors se lywe op geswel lyk, dis juis vanweë vol mae dat hulle so lyk. Hulle sit so bymekaar want daar's oënskynlik 'n stukkende plek op die boom se stam en hulle is plantsapdrinkers. Hulle is ook maar familie van die Stinkgogga's. Lekker dag vijou

At 4:44pm on September 9, 2017, Tina le Grange said…

Hallo Vida, my foto vandag (9 Sept) -  voordat ek die oorspronklike foto ook gelaai het, toe is jy weg.  Kyk asb. ook daarna;  die klein foto wys nie die uit-fokus van die takke so duidelik nie maar ek weet op vol-grootte wys dit wel.  Ek wonder of net die kop van die voël, nie te naby gesny is nie?  Ek sal kyk wat die ander ook sê.

At 9:49am on August 28, 2017, Anita du Toit said…

Dis alweer "weereens" geluk met jou verjaarsdag! Hoop jy het 'n stunning dag en jaar met lekker fotogeleenthede!

At 9:25am on February 11, 2017, Anita du Toit said…

Uitstekende voorstel Vida.. dankie daarvoor! So sal dit wees!!! :-)

At 6:21pm on January 30, 2017, Tina le Grange said…

Vida, Christelle se foto met hart in die middel: ongelukkig het Lééf-tydskrif toegemaak; ek huil daaroor.

At 1:38pm on August 28, 2016, Tina le Grange said…

Vida, beste wense vir 'n geseënde nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie liefde en bederf.  En laat jou kamera klik........

At 10:26am on August 28, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Vida. Mag jy Sy Seen ervaar vandag en jou hele nuwe lewensjaar. Geniet die plaaslewe!

At 7:28pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Vida baie dankie vir jou verjaarsdagwense, ekt 'n fees heeldag alleen in die veld gehad, leke week vijou

At 11:39am on February 12, 2016, Riaan said…

hey Vida ek wil nie op 'n oop forum dit stuur maar jou add van die Fray Bentos het my nou weer ver laat terugdink aan 'n Coppertone add van die 60's wat baaaie oulik is. as jy ok is daarmee stuur gou jou e-pos dan stuur ek dit vijou. weti hoe oud jy is en dit sal bepaal of jy die add sal onthou/geniet of nie

groetnis

Riaan

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html