Vida van Schalkwyk
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Vida van Schalkwyk's Friends

  • Doretha Kock
 

Vida van Schalkwyk's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

geseënde Paasfees aan elkeen ...

"Die kroon van genade, mooi foto.  Sou iemand dit daar gelos het?"
Apr 11
jan jordaan liked Vida van Schalkwyk's photo
Apr 11
Tina le Grange commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

geseënde Paasfees aan elkeen ...

"Vida 'n treffende foto; veral as gevolg van: die skaduwee daarmee saam, die area teen die muur en die teëls se merke, wit en groen dorings en dan natuurlik die sirkel-effek. Moet nooit die foto wegmaak nie. Vandag se besondere stilte was…"
Apr 10
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

geseënde Paasfees aan elkeen ...

"Pragtig en baie van pas vir hierdie naweek. Ja, dis 'n wonderlike ervaring, elke jaar."
Apr 10
Dine Potgieter commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

geseënde Paasfees aan elkeen ...

"Treffende, sterk simboliese foto!"
Apr 10
Gerrie Lambrechts commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - om die huis

"Mooi geneem, ek leer nou by Hennie se kommentaar oor die groepering."
Apr 10
Linda Erasmus liked Vida van Schalkwyk's photo
Apr 10
Josef Steyn commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

geseënde Paasfees aan elkeen ...

"Baie goed gedoen Vida."
Apr 10
JJ liked Vida van Schalkwyk's photo
Apr 10
Vida van Schalkwyk commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Mot 2

"well done!!!"
Apr 10
Vida van Schalkwyk commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Paasfees 2020

"pragtig tina!!"
Apr 10
Vida van Schalkwyk commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Een saam en Alleen

"amen!! pragige simboliek willie"
Apr 10
Vida van Schalkwyk commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Vetdruppels

"wow, mooi raakgesien hennie en 'n oulike foto daarvan gemaak!"
Apr 10
Vida van Schalkwyk posted a photo

geseënde Paasfees aan elkeen ...

by ons gemeente is Paasfees 'n belangrike viering en word verskillende momente tov hierdie gebeurtenis, in die kerk uitgebeeld - hierdie jaar is ons almal tuis - die foto is in 2018 geneem, toe ek nà die naweek die doringkroon in die tuin sien lê…
Apr 10
Neville Hein commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - om die huis

"Baie mooi Vida."
Apr 9
Pine commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - om die huis

"Baie mooi foto Vida! Ek leer nou die blom en struik name lekker"
Apr 9

Vida van Schalkwyk's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html