Werner Frylinck
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Werner Frylinck's Friends

  • Heather Aspeling
  • Ignatius
  • Elna Geringer
  • Gerrie Lambrechts
 

Werner Frylinck's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Jeffrey's baai

"Jy het die brander pragtig gevang. Ons is dankbaar om gesond te wees en sommer enigiets in omgewing af te neem."
May 21
Mark commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Jeffrey's baai

"Daardie brander glas helder geneem, pragtige fokus!"
May 21
Tersia Weitsz commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Jeffrey's baai

"Jy sal maak dat die surfers dadelik 'n draai daar wil gaan maak, mooi"
May 21
Pine commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Jeffrey's baai

"Baie Mooi Werner!"
May 20
Magda vd Merwe commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Jeffrey's baai

"Lieflike plek en foto. Ons is darem nog gesond en vervelig, kan nie kamp nie."
May 20
Hennie Cronjé commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Jeffrey's baai

"Tipies van JB se mooi branders. Die foto is pragtig met goeie komposisie. Jy het die brander baie  mooi gevang. Jy kan egter twee dinge hier doen. Gaan met die dodge tool oor die wit van die brander om dit effens meer uit te bring (nie te erg…"
May 20
Werner Frylinck posted a photo

Jeffrey's baai

Hoop dit gaan nog goed met almal so met die inperk tyd.Foto is geneem in 2018 in Jeffrey's baai. Was bewolk asook net so voor sononder.
May 20
Werner Frylinck liked Martie Venter's photo
May 20
Werner Frylinck liked jan jordaan's photo
May 18
Rika Schoeman commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

op die uitkyk.

"Jy het mooi lig op die ogies gekry Werner. Baie mooi."
Apr 25
Mark commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

op die uitkyk.

"Mooi foto van die aap, maar die boomstam vat amper die kern van die foto oor, die aap is ook bietjie in die skaduwee wat dit meer bemoeilik."
Apr 25
Pine commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

op die uitkyk.

"Baie mooi foto Werner!"
Apr 24
Gerrie Lambrechts commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

op die uitkyk.

"Pragtige foto, mooi skerp.  Ek sal dalk bietjie bo afsny."
Apr 24
Hennie Cronjé commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

op die uitkyk.

"Pragtig! Baie goed gefotografeer. Die ogies wys duidelik en dis balngrik. Ja, Hogsback is 'n juweel, veral vir fotografie."
Apr 24
Werner Frylinck posted a photo

op die uitkyk.

Baie dankie vir die kommentaar op die vorige foto, Hogsback is beslis 'n dorpie wat my weer sal sien. Oppad na die Arboretum het die outjie oor die pad gehardloop, hy sit in die boom totdat die volgende 1 oor die pad gehardloop kom, dan sit die weer…
Apr 24
Werner Frylinck liked Josef Steyn's photo
Apr 24

Werner Frylinck's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:50pm on January 21, 2017, Josef Steyn said…

Werner, kan ek aanbeveel dat jy kyk na die boek wat ek en Hennie geskryf het. Dit word op die hoofblad geadverteer of skryf vir my by superfoto7@gmail.com

At 5:54pm on January 21, 2017, Josef Steyn said…

Werner, sagte fokus word gebruik om aan te dui dat die fokus nie skerp is nie. Met ander woorde die foto is effens uit fokus. Dit gebeur maklik as 'n mens 'n foto soos wat jy geplaas het uit die hand skiet of as die fokuspunt vir 'n oomblik nie heeltemal op die voël was nie.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html