carin joubert
  • Female
  • Albertinia
  • South Africa
Share

Carin joubert's Friends

  • Karen Kemp
  • Nicolene van der Kruk
  • Andrien
  • Louise Steenkamp
  • Coline du Toit
  • Josef Steyn
  • Gerhard Beukes

carin joubert's Discussions

raw to jpg

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Feb 24, 2016. 2 Replies

Ek is seker een van julle sal my kan help.  Ek sukkel my boeglam om fotos van RAW na jpg om te skakel as ek dit wel regkry het dit so 'n pienk doek/laagoor.Continue

Nikon of Canon

Started this discussion. Last reply by carin joubert Aug 17, 2011. 4 Replies

Ek oorweeg om 'n nuwe kamera te koop. Ek wil graag goeie kwaliteit foto's neem en benodig 'n lens wat voorwerpe ordentlik kan nader trek sonder om die kwaliteit van die foto in te boet.  Ek kyk op…Continue

Nikon of Canon

Started this discussion. Last reply by Coline du Toit Aug 8, 2011. 14 Replies

Ek oorweeg om 'n nuwe kamera te koop. Ek wil graag goeie kwaliteit foto's neem en benodig 'n lens wat voorwerpe ordentlik kan nader trek sonder om die kwaliteit van die foto in te boet.  Ek kyk op…Continue

 

carin joubert's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on carin joubert's photo
Thumbnail

IMG_0004

"Pragtig Carin!"
Sep 9
Hennie Cronjé commented on carin joubert's photo
Thumbnail

IMG_0004

"Dis ‘n besondere kat, met ‘n pragtige foto van hom/haar. Die agtergrond is ook goed en die fokus skerp. Dis baie mooi. Terloops, ons het die mooi aalwyne van Albertinia vanjaar gemis!!!"
Sep 7
carin joubert liked Henry Inocco's photo
Sep 6
carin joubert posted a photo
Sep 6
carin joubert commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_4322

"Wat n gesig"
Sep 6
carin joubert commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Natuur.

"Pragtig"
Sep 6
Tersia Weitsz commented on carin joubert's photo
Jul 23
Elna Geringer commented on carin joubert's photo
Thumbnail

carin joubert, landskap, swartberg se rooi

"Lekker om weer 'n foto van jou te sien Carin, hoekom is jy so skaars???? Hierdie foto is puik van voor tot agter. Alles is mooi in fokus en my oog kom gemaklik tot rus op die kruin van die berge. BGG met die pragtige toneel"
Jul 20
Mark commented on carin joubert's photo
Thumbnail

carin joubert, landskap, swartberg se rooi

"Mooi landskap foto, die alwyne voor is mooi skerp in fokus en doen baie vir die foto, die blou skynsel van die berge kan jy dalk probeer verbeter."
Jul 20
Gerrie Lambrechts commented on carin joubert's photo
Thumbnail

carin joubert, landskap, swartberg se rooi

"Mooi diagonale lyne en kleure wat ’n pragtige foto maak."
Jul 20
Josef Steyn commented on carin joubert's photo
Jul 20
carin joubert commented on Pine's photo
Thumbnail

KNP Ranger

"Die liedjie ou Ben Bicycle kom dadelik in my kop toe ek die foto sien.  Vertel 'n storie, baie oulike foto"
Jul 19
carin joubert replied to Henry's discussion Kleur verskil van fotos op foon en rekenaar
"Dit is presies dieselfde wat gebeur as jy 'n foto vergroot, die beeld raak minder skerp of selfs uit fokus.  Foto is mos nou klein op jou kamera en baie groter op jou rekenaar skerm."
Jul 19
carin joubert commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Aalwyn met bokeh

"Pragtige skerp foto.  Die aalwyne is besonders mooi die jaar"
Jul 19
carin joubert commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Mushroom

"Sjoe, ek sal graag wil weet hoe jy die foto geneem het.  Dit is baie mooi en soos die ander ook noem sprokiesagtig.  Uitstekend gedoen"
Jul 19
carin joubert commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Vetplant se kroon (2)

"ongelooflik mooi, elke detail perfek in fokus"
Jul 19

carin joubert's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html