jan jordaan
  • Male
  • bloemfontein
  • South Africa
Share

Jan jordaan's Friends

  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Alida du Toit
  • Hannli
  • Johan de Beer
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Neville Hein
  • Elna Geringer
  • Leroi Harm Brewis
  • John Cronje
  • Odette Schoonwinkel
  • Christa Snyman
  • Mandie Herbst
 

jan jordaan's Page

Latest Activity

Michiel Prins liked jan jordaan's photo
Nov 3
Johan Ayres commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

Stinkgogga

"Skitterend soos dit is met pragtige kleure."
Nov 2
Tina le Grange commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7114

"Puik Jan, soos ons jou ken Die beligting van die vlerke is ekstra spesiaal Veels geluk!!!"
Nov 2
Hennie Cronjé commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

Stinkgogga

"Dat ‘n stinkgogga so mooi kan wees! Dis pragtig en baie goed gefotografeer. Die velddiepte kon dalk bietjie groter gewees het, maar soos dit is, is dit steeds ‘n baie mooi en goeie foto. Mooi!"
Nov 2
Karen Kemp commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7114

"sjoe dis uniek so van onder af...jy is voorwaar n meester!"
Nov 2
Elna Geringer commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

Stinkgogga

"Goeiste Jan, die gogga se fokus is so skerp, ek ruik sy stink tot hier by my. Super mooi gedoen"
Nov 2
Tersia Weitsz commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

Stinkgogga

"Ongelooflik mooi gedoen Jan"
Nov 2
jan jordaan posted a photo
Nov 2
Rassie van Graan commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7114

"Puik Jan!"
Nov 2
Dine Potgieter commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7114

"Uitstekend! Ons het 'n paar baie knap makrofotograwe in my klub - wat almal jaloers op die een gaan wees."
Nov 1
Johan Ayres commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7114

"Absoluut skitterend."
Nov 1
Vida van Schalkwyk commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7114

"wat 'n pragtige skoenlapper en foto - love it jan!!"
Nov 1
Hans Myburg commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7114

"Dit is nou n mooi komposisie,ek hou baie van die een."
Nov 1
Riaan commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7114

"Jan hierdie is, soos Hennie opmerk, regtig 'n baie SPESIALE aanbieding met detail en kleure onmiskenbaar duidelik. wat hierdie ongewone aansig soveel meer interessant maak is dat die detail op beide voor en agtervlerke toon dat hierdie een van…"
Nov 1
Tersia Weitsz commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7114

"Wow, lieflik Jan"
Nov 1
Hennie Cronjé commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7114

"Skitterend! Dis 'n baie ongewone komposisie, meer uiters suksesvol. Die lig op die vlinder se vlerke is baie spesiaal en pragtig. Ook baie goeie eenvoud, kontras en agtergrond. Jy kan dalk net die blom se pienk blaartjies  aan die voorkant…"
Nov 1

jan jordaan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (26 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:27pm on May 4, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk Jan, mag dit 'n geseënde nuwe lewensjaar wees!

At 3:17pm on May 4, 2020, JJ said…

Baie geluk Jan- Hoop die dag is heerlik en die jaar geseënd!

At 3:13pm on May 4, 2020, Doretha Kock said…

Jan, baie geluk met jou verjaardag en alles wat goed en mooi is toegewens vir die nuwe lewensjaar.

At 3:03pm on July 24, 2018, Herman said…

Sal kontak maak as jy terug is

At 2:10pm on July 24, 2018, Herman said…

Sal graag wil leer en sien hoe jy dit doen

At 3:18pm on May 4, 2018, Riaan said…

baie geluk met die jaarsie vandag Jan en mag jy die komende jaar meer geseënd wees as die vorige

Riaan

At 2:45pm on March 10, 2018, Johan Ayres said…

Jan, wil jy nie asb weer jou selnommer plaas nie, ek wil graag met jou in verbinding tree. Indien jy nie jou selnommer wil gee nie, laat maar net weet hoe ek jou kan kontak.

At 10:20pm on October 10, 2017, Tina le Grange said…

My seefoto by Plettenbergbaai:

Baie dankie Gerrie, Willie, Jan en Doretha vir julle kyk, kommentaar en wenke.

Dit help my baie.

At 9:54am on May 4, 2017, Linda Erasmus said…

baie geluk met jou verjaarsdag Jan , hoop dit gaan sommer n gawe fotografie dag wees !

At 4:34pm on April 12, 2017, Tina le Grange said…

My drie-druppel-foto:  Jan baie dankie dat jy "simpatie" met my het oor sagte fokus  :-)

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html